Galven Security

Galven Security For any queries regarding our services please email us at [email protected]

We are offering 24/7 Control room monitoring together with armed reaction services, guarding services, gate automation and installation of alarm- and camera systems.

25/12/2024

It's been a while since we had a post update.

It's sad to say we have lost another hero in our workplace.

Happy Isaac Lebudi passed away 24 December 2024. He would've turned 50 years old today on Christmas day.
We are so very sad to inform all our followers and clients who knew Happy Lebudi. We knew him as this hero who always went to extreme lengths to help everyone, no job or ask was too big for him. Always ready to help and serve his community.

He has been apart of Galven Security for several years now and he had a passion for his job. We are really sad to have lost another colleague in the workplace.
It is a GREAT loss for us as community.

May he rest in peace and may his family, friends and children find peace during this difficult time.

You will not be forgotten Happy Isaac Lebudi and thank you for always being a positive soul in the office.

01/10/2022

Vakante pos
Beheerkamerbeampte benodig
Vereistes:
*Moet Afrikaans & Engels spreukend wees
*moet Rekenaarvaardig wees
* PSIRA geregistreerd
*Moet druk kan hanteer "multitasking"
*Moet goeie telefoon etiket hê
*Moet 12 uur skofte kan werk
*Netjiese voorkoms
*Vorige beheerkamer ondervinding sal tot voordeel wees, maar nie verpligtend
*Eie vervoer (slegs as jy buite die dorp bly)

(Kom handig asseblief jou CV per hand in by 55 Ludorf straat tussen 08h00-17h00 Maandag tot Vrydag)

28/09/2022

ALARM TEGNIKUS POS BESKIKBAAR
Vereistes:
□Moet PSIRA geregistreer wees
□Sober en betroubare gewoontes
□Netjiese voorkoms (gaan met die publiek werk)
□Ondervinding en opleiding met verwysings
□Kennis van Paradox, Caddx, IDS
□Geldige bestuurs lisensie
□Afrikaans EN Engels spreukend
□Kan dadelik begin werk
□ CV MOET per hand ingedien word by 55 Ludorf straat, Bela-Bela tussen 08:00 en 17:00 Maandag - Vrydag.

28/03/2022

Boosdoeners was die afgelope week baie bedrywig in die Noodhulp-omgewing buite Bela-Bela waar sewe honde volgens die polisie vergiftig is.

Baie geluk👏🏽 Hoop daar word sommer baie boeke verkoop.
17/03/2022

Baie geluk👏🏽 Hoop daar word sommer baie boeke verkoop.

Hy is die afgelope 11 jaar gereeld by misdaadtonele betrokke en bring ook ’n groot deel van sy werks

03/12/2021

Please note 014 736 5506 is currently offline, they are working on this line.
Please use 014 736 5942 in the meantime.
Thank you for your patience.

We are so sad to inform everyone from the Galven Family that one of our armed response jewels has been shot at a robbery...
07/09/2021

We are so sad to inform everyone from the Galven Family that one of our armed response jewels has been shot at a robbery and has lost the battle on earth.
Our condolences to his family and friends in this sad, sad time.
We promise we will try our utmost best to get the guys that did this to you.

19/08/2021

Vakante poste:
2x Beheerkamerbeamptes benodig
Vereistes:
*Moet Afrikaans & Engels sprekend wees
*moet Rekenaarvaardig wees
*Moet druk kan hanteer "multitasking"
*Moet goeie telefoon etiket hê
*Moet 12 uur skofte kan werk
*Netjiese voorkoms
*Vorige beheerkamer ondervinding sal tot voordeel wees, maar nie verpligtend
*Eie vervoer (slegs as jy buite die dorp bly)

(Kom handig asseblief jou CV in by 55 Ludorf straat)

08/03/2021

!

2x gesteelde fietse wat neergegooi is in die hardloop deur skelms!

Die grootte fietse is n 3/4 jarige se grootte en die ander een lyk soos n 14/15 jaar se grootte

Die groot een is n Raleigh fiets
Klein een is n Universal fiets

Indien jy weet van iemand se fietse wat gesteel is laat weet asb en dan moet die kleur en soveel moontlik ander inligting van die fietse eers deurgegee word voor dit oorhandig sal word.
Skakel 014 736 5506 en vra om met ontvangs te praat.

Address

Bela-Bela
0480

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00

Telephone

+27147365942

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Galven Security posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Galven Security:

Share