16/01/2018
Opsoek na 'n praktiese meubel vir jou bly plekkie?
Die ottomans dien as ekstra sitplek, gemaklike voetstoel of selfs stoorplek. Dit is stewig aanmekaar gesit en mobiel op wiele. Dit kom in 'n verskeidenheid kleure om by jou smaak te pas. R650 vir die kunsmatige leer oortreksels (links) en R550 vir hessian oortreksels (regs).
Kontak gerus vir verdere navrae Luzaan 072 196 0805 of Niek 072 355 3675.