Boere se Handyman

Boere se Handyman Daai ekstra paar hande om dinge gedoen te kry.

Nog 'n suksesvolle Beeswa  oorgedoen.Kontak Robert 066 216 2154
10/12/2023

Nog 'n suksesvolle Beeswa oorgedoen.
Kontak Robert 066 216 2154

23/05/2023
Waterkar Vervang motor pomp fittings en pypwerk. Bou 2 kante vir addisionele pak spasie. En vervang die hout van die agt...
22/05/2023

Waterkar
Vervang motor pomp fittings en pypwerk. Bou 2 kante vir addisionele pak spasie. En vervang die hout van die agterste pak area met expaned mesh.
Kontak Robert op 066 216 2154



Diesel karretjie.1)Verwyder solidiede as.2)Sit nuwe vere in en as saam met nuwe U-bolts.3)As sal nie weer buig nie aange...
16/05/2023

Diesel karretjie.
1)Verwyder solidiede as.
2)Sit nuwe vere in en as saam met nuwe U-bolts.
3)As sal nie weer buig nie aangesien hy nie solied op die Chasis le nie.Kontak Robert op Whatsapp nr 066 216 2154.Ek is van Ermelo.

Vervang verweerde hout met sheet metal en verf,soos gevra deur kliënte
11/05/2023

Vervang verweerde hout met sheet metal en verf,soos gevra deur kliënte

Vervaardig lekker groot braai stand op bestelling.
10/05/2023

Vervaardig lekker groot braai stand op bestelling.

Beestrailor oorgedoen.1)Alle krake herstel.2)Elekriese drade herstel.3)Locks vervang.4)Nuwe bracket gemaak vir nr plaat....
27/04/2023

Beestrailor oorgedoen.
1)Alle krake herstel.
2)Elekriese drade herstel.
3)Locks vervang.
4)Nuwe bracket gemaak vir nr plaat.
5)Deur onder gemodifiseerd na klieent sê behoefte.
6)Gussets ingesit om sterker te maak.
7)Alle bearings na gegaan en vervang.
8)WA skoon gemaak na werk en skuur.
9)Onderlaag op gesit en geverf.

Wa oorgedoen1)Chasie gebreek en geherstel.2)Draai tafel nagegaan en boute vervang waar nodig is.3)Al 4 wheelbearings oor...
17/04/2023

Wa oorgedoen
1)Chasie gebreek en geherstel.
2)Draai tafel nagegaan en boute vervang waar nodig is.
3)Al 4 wheelbearings oor gedoen.
4)Alle U-Bolts nagegaan en vasgewerk.
5)Aste nagegaan,centre boute nagegaan van vere en so ook die vere.
6)Bakwerk en panele geherstel waar nodig.
7)Geut (Ch
ute) is vervang.
8)Alle panele en bakwerk afgeskuur.
9)Was wa
10)Spray wa
11)Sit wa weer aan mekaar.

Plaas hek mooi netjies en sterk weer.As jou plaas hek bietjie liefde nodig het, kontak my gerus ons maak hom weer soos n...
12/04/2023

Plaas hek mooi netjies en sterk weer.

As jou plaas hek bietjie liefde nodig het, kontak my gerus ons maak hom weer soos nuut.

Drukgang verlenging gedoen.
12/04/2023

Drukgang verlenging gedoen.

Address

Ermelo

Telephone

+27662162154

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Boere se Handyman posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share