17/04/2024
Gebed verander sake/Here Jesus God wie die asem van elke lewende wese in U hande het , laat die waarheid waarin U as mens kom wandel laat dit ons vry maak vandag in die howe,werk plekke Here laat ons,ons self vra baklei ek oor die wil van God of oor die eie ek.