Trying and tasting recipes

Trying and tasting recipes Hier deel ons resepte en maak/ toets ons resepte wat jy kies

Ons is hierdie week in Mauritius. Ons kan nou wel nie kos maak nie maar het local kossies geeët gister en vandag. N lekk...
10/06/2026

Ons is hierdie week in Mauritius. Ons kan nou wel nie kos maak nie maar het local kossies geeët gister en vandag. N lekker hoender kerrie, rys, roti, aartappel kerrie met n kool slaai en lensie sop. Bedien met n mango piekel en n groen chillies paste )gemaak van groen chillies, knoffel, mint blare en sout en water verwerk na baie fyn.) Baie warm maar heerlik.Alles bedien op n skinkbord gevoer met n piesangboom blaar .

Shout out to my newest followers! Excited to have you onboard! Leonora van Zyl, Lynn Dodds - Wolfaardt, Antoinette Richa...
03/06/2026

Shout out to my newest followers! Excited to have you onboard! Leonora van Zyl, Lynn Dodds - Wolfaardt, Antoinette Richardson, Leonie Lazarus, Zaskia Nell, Heleen Benade Pienaar, Alicestinia Cagmisia McKay, Jean-Mari Loubser, Selna Moss, Marinda Van Wyk, Chenique Hattingh, Delia Roberts, Yolanda Duvenage, Nellis En Marna Opperman, Susan Pistorius, Hanlie van Deventer, Carryn Parks, Brian Snyers, Jessica van der Westhuizen, Eugene Lynn Stallenberg, Selloane Moeketsi, Viola Anthony, Tersia Thorpe, De Wet Enid, Janice Warmberg, Harold En Chantel Engelbrecht, Denise Fourie, Anetta Van Zyl, Tina De Bruyn, Sunet Tieties, Chantelle Liebenberg, Lindi Januarie, Linda Jansen, Elma Strydom, Petro Doman Jordaan Nel, Marine Botes, Jean-Mari Jacobs, Riana van Deventer, Lizette du Preez, Carin De Klerk, Anita C Rudolph, Anita Beck Smith, Bianca Crouse, Jeanette Witbooi, Lizette Van Niekerk, Odette Henckert-Jooné, Henriette Barnes, Carin Els Van Zyl, Celeste Sullivan, Colet Bonthuys Barnard

01/06/2026

Vandag maak ons. Maklike Hummus( en ek wys jou wat om daarmee te doen.)
Maklike hummus.
2 blikkies chickpeas. 1 met sy sousie een sin afgegooi.
½k olyf olie
3eetlepels amandel / macadamia neut botter( opsioneel)
1eetlepel suurlemoensap
1teelepel komyn
1teelepel gemaalde knoffel
1teelepel paprika
Piquante spice na smaak( opsioneel)
Sout en peper na smaak.
Gooi alles in die voedselverwerker en kap tot mooi fyn. Smeer nou lepels vol op n opdienbord( soos in die video en stippel olyfolie oor.
Vir jou bo laag strooi jy die volgende oor die hummus.
Gekapte rooi ui
Feta kaas gekrummel
Olywe
Cherry tamaties
Peppadews
Swart peper indien jy nog sou wou.
Nou kan jy enige groente van jou keuse as doop stokkie gebruik. Ekt wortel en seldery stokkies, komkommer skywe en Pita broodjies saam met salami en hickory ham uitgepak. Jong heel mielies sal seker ook kan werk.Lekker as n ligte lunch. Jy hoef nie vleisie by te sit nie dit is lekker net so.

01/06/2026

This week: We will be trying some more healthy dishes. Enough with the sugar for now😁 Wach this space..

30/05/2026

Vandag maak ons. Bala baiana. Ek sien die internet is vol so ek moes ook probeer. As jy weet hoe kondensmelk, coconut en suiker proe, dan mis jy niks. Ek weet nie waaroor die hype is nie maar probeer self.
1blik kondensmelk
1vol koppie fyn coconut
1eetl botter.
Smelt botter in pan. Gooi kondensmelk en coconut by. Roer en verhit totdat dit van pan los trek. Plaas in bak in yskas tot koud. Rol dan in klein balletjies.
1k suiker
½k water
1eetl wit asyn.
Kook tot hardekraak stadium en n amber kleur het.
Doop mbv tandestokkies die balletjies in die warm stroop. ( moet nie double dip soos ek het nie, een laagie is genoeg) laat afkoel op n voorbereide oondpan of bord. Verwyder stokkies.

26/05/2026

Vandag maak ons : Marshmallows. Jy kan enige jelly geur gebruik.
1. Los 50g Jellie( 1 en n bietjie pakkie weeg maar) en 3 sakkies gelatien in 1 koppie warm water op.
2. Gooi in manger bak.
3. Voeg 2½k gewone suiker by.
4. Meng eers op medium dan vinnig vir so 5 minute tot dik en fluffy.
5. Spuit jou bak eers met spray & cook strooi dan suiker oor sodat dit vas kleef teen die kante.
6. Gooi jou mengsel in die bak en yskas vir ±3 ure
7. Druk jou mespunt in botter voor jy sny sodat die mallows nie vas klou aan die mes nie.
Yummy
8.Ek d**k mens sal kersies of enige iets lekkers kan inmeng voor jy dit in die bak sit.♥️

23/05/2026

Level:easy Show stopper: Meringue torte. I combined two recipes. The meringue https://share.google/Ui07Ecog9UzVTM3vP
I used my own filling : And the mascarpone filling consist of 250g mascarpone
250ml heavy whipping cream
1/4 cup icing sugar. 1 teaspoon vanilla. Start on low. Whip everything until you reach stiff peaks. I blended some chopped cherries at this stage. Fill the layers and top off with fruits of your choice I also added some fruit smoothy on the top layer under the fruit for an extra tang x

20/05/2026

Gevulde hoenderborsies.
Oond op 180⁰C. Lekker eet

17/05/2026

Vandag die probeer. 7/10 met sjokolade. 5 daar sonder.
1. Jy KAN DIT NIE PIPE NIE( soos prentjies voorstel) ek moes die meultjie gebruik.
2. Die sjokolade is n moet ander is die koekie maar taamlik smaakloos.
3. Dit laat ten minste die huis lekker ruik☺️

https://www.facebook.com/share/p/1CEXEu12DE/

Shout out to my newest followers! Excited to have you onboard! Bianca Smit, Bertha Beukes, Anne Smith Beetge, Christene ...
16/05/2026

Shout out to my newest followers! Excited to have you onboard! Bianca Smit, Bertha Beukes, Anne Smith Beetge, Christene Phillips, Marietjie Venter, Rita Kok, Marissa Felkers, Dorothy Oliphant, Jannike Roodt, Renthia Erasmus, Jill Pienaar

Address

Kathu

Telephone

+27836028607

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Trying and tasting recipes posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Trying and tasting recipes:

Share