12/11/2026
๐ฆ ShadePort doen meer as net skaduwee verkoop! ๐ณ
Wanneer die son te warm raak, sorg Retief dat jy skaduwee het... maar vandag het hy en sy seun, Grewar, ook gesorg vir twee nuwe moontlike intrekkers! ๐ก๐ฆ
Hulle het vandag 'n splinternuwe uilhuisie by De Kuilen Prep Skool in Kuilsrivier opgesit, met die hoop dat die twee uiltjies binnekort daar hul nuwe tuiste sal vind.
Want by ShadePort glo ons dat ons nie net skaduwee vir mense moet skep nie, maar ook 'n plekkie moet maak vir die natuur en ons plaaslike diere. ๐
Van ShadePorts tot Uilhuise... ons sorg vir meer as net skaduwee!๐ช๐ช๐ช
ShadePort โ Your Vision, Our Expertise.
๐ Retief Malherbe: 062 126 4332