07/03/2026
Pa en seuns span weer saam!
Restorasie van ’n ou shadeport wat nuwe lewe kry.
✔️ Nuwe seil opgesit
✔️ Ou pale weer stewig vasgesement
✔️ Netjiese, sterk afwerking
Ons glo daarin om nie net nuwe werk te doen nie, maar ook ou strukture weer mooi en sterk te maak.
Wanneer pa en seuns saam werk, weet jy die werk word met trots en kwaliteit gedoen. 💪
📞 Kontak Retief vir ’n gratis kwotasie
062 126 4332