09/04/2017
GROOT – GROTER – GROOTSTE
Op spesiale promosie – groot TV stelle teen besonderse lae pryse. Nou kan jy groter koop vir dieselfde prys as kleiner modelle vantevore. Verskeie handelsmerke soos Hisense, LG, Samsung, Telefunken en nog meer.
As ‘n reël:
• Hoe nader jy aan jou Televisie sit hoe beter is jou waarneming – daar is minder sigbaar in die omgewing om jou aandag af te trek. Te naby veroorsaak egter dat jy die “pixels” van die beeld begin raaksien en dis nie lekker nie.
Vir 1080p HDTVs, behoort die afstand tussen jou en die beeld tussen 1-1/2 and 2-1/2 keer die skermgrootte te wees.
(https://en.wikipedia.org/wiki/Optimum_HDTV_viewing_distance)
Byvoorbeeld:
Skermgrootte: Beeldafstand (Meters):
26" 1,00 - 2,00
30" 1,20 - 2,40
34" 1,30 - 2,60
42" 1,60 - 3,20
46" 1,80 - 3,50
50" 1,90 - 3,80
55" 2,10 - 4,20
60" 2,30 - 4,60
65" 2,50 - 5,00
Kom praat met ons.