18/05/2026
โ๏ธ Sร KOEBAAI VIR DIE KOUE! ๐ฒ๐ฅ๐๏ธ
๐ฒ 1. CADAC Gasstoof Spesiale Aanbod
Wat jy kry: 1 x CADAC 2-plaat gasstoof (met reguleerder) + 2 x 3kg gasbottels.
Prys: Slegs R300 x 14 maande.
Groot genoeg vir daai lekker winter-bredjies, sop of โn vinnige oggendkoffie. Gas kook net vinniger en lekkerder! ๐ณ
๐ฅ 2. TOTAI Gasverwarmer Spesiale Aanbod
Wat jy kry: 1 x Draagbare Totai gasverwarmer + 1 x 3kg gasbottel.
Prys: Slegs R280 x 12 maande.
Skuif hom net waar jy hom nodig het en verander jou sitkamer in โn heerlike, knus wegbreekplek. ๐ชต
๐ Moenie wag tot jou tone blou is nie! ๐ง
Belรช vandag in gerief vir jou kombuis en jou slaapkamer. Sรช koebaai vir die koue en hallo vir winter-lekkerte!