Genadeveld

Genadeveld 🌸 Genadeveld
Small-scale flower farm
Gently growing blooms with grace
πŸ’ Fresh cut flowers & cut flower seeds
πŸ“ Philippolis, South Africa

Vroeg-oggend se mooi!!🌱
06/08/2026

Vroeg-oggend se mooi!!🌱

VARS BLOMME VERDIEN 'n BIETJIE EKSTRA LIEFDE....Hier is ’n paar eenvoudige wenke om jou blomme langer vars en mooi te ho...
31/07/2026

VARS BLOMME VERDIEN 'n BIETJIE EKSTRA LIEFDE....
Hier is ’n paar eenvoudige wenke om jou blomme langer vars en mooi te hou.

πŸ’1. Haal alle verpakking af
Gee jou blomme kans om asem te haal.

πŸ’§ 2. Gebruik ’n skoon vaas
Vul dit met vars, kamertemperatuur water.

🌸 3. Voeg blomkos by
Dit gee jou blomme die voeding wat hulle nodig het om langer vars te bly.

βœ‚οΈ 4. Sny die stingels
Sny ongeveer 2–3 cm van die onderkant van die stingels af, verkieslik skuins.

πŸƒ 5. Verwyder blare wat onder die waterlyn sal wees
Blare wat in die water lΓͺ, kan bakterieΓ« laat opbou, wat die water vinniger vuil maak en die lewensduur van jou blomme verkort.

πŸ’¦ 6. Hou die water vars
Vervang die water elke 2–3 dae, en vul dit aan soos nodig.

β˜€οΈ 7. Kies die regte plekkie
Hou jou blomme weg van direkte sonlig, hitte en warm lug – hulle hou van ’n koel plekkie!

Geniet die mooi 'n bietjie langer!!

So ongelooflik dankbaar vir hoe die Pause Floral Workshop my Γ©n Genadeveld verryk het. πŸ™
27/07/2026

So ongelooflik dankbaar vir hoe die Pause Floral Workshop my Γ©n Genadeveld verryk het. πŸ™

20/07/2026
As ek maar hierdie reuk kon vasvang!
08/07/2026

As ek maar hierdie reuk kon vasvang!

Address

Philippolis
9970

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Genadeveld posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Genadeveld:

Shortcuts

Share