20/09/2019
Diefwerings reg Vir instalasie. Die venster is no en onder verskillende grotes. Met beraadslag en n Paar keer tekenbord toe het die Manne die diefwerings so gemaak day niemand met die Eerste oog opslag sal agter Kom day daar n verskil in breedte Bo en onder Nie.