11/09/2018
Ons harte is stukkend. Johannes, sy vroutjie en kind is vandag in 'n motor ongeluk oorlede.
Johannes, ek gaan jou so mis. Dit was so lekker om saam met jou te verf. Jy het nooit moedeloos of negatief geraak en jy het altyd die ekstra myl gegaan.
Ek gaan elke oggend mis om jou en jou wit bakkie hier te sien stop met jou groot smile en jou " hello madam" en " daarsy".
Rus sag by Jesus se voete, jou plekkie gaan altyd leeg wees.