16/06/2020
Elmarie Nel, dankie vir die voorreg om deel te kon wees van julle pragtige gastehuis. Heerlik om kaste te kon beplan saam met jou, jy is amazing en jul plek lyk ongelooflik stunning. Vertrou dat julle binnekort die kamers van The Reserve Residence Boutique Hotel en Gastehuis Silverlakes gaan vul. Sien uit na die volgende projek!!!