Green Olive Nursery, Antiques and Gifts

Green Olive Nursery, Antiques and Gifts Situated on Zambesi drive east, direction Cullinan, on the R513. Drive past the Tswane China mall. Where the double road becomes singe, we are on the left.

We are always closed on 1 January, Good Friday, 25 and 26 December. WhatsApp 082 607 0312 Plants, trees, flowering plants, gifts, antiques. If we do not stock it, we will go to great lengths to order it for you. We strive to give our clients personalized attention and assistance.

Hibiscusse is uit die boeke mooi vanoggend!!!
24/05/2026

Hibiscusse is uit die boeke mooi vanoggend!!!

U grond is die fondament van u hele tuin. Sonder gesonde grond sal u plante sukkel om te groei en is hul meer vatbaar vi...
21/05/2026

U grond is die fondament van u hele tuin. Sonder gesonde grond sal u plante sukkel om te groei en is hul meer vatbaar vir siektes en plae... het u geweet dat Molasse poeier 'n natuurlike produk is wat wondere in u grond doen... die voordele is eindloos...

Goeie môre... het u geweet dat die Herfs die beste tyd is om bome en struike te plant? Hul het nie regtig groei bo grond...
21/05/2026

Goeie môre... het u geweet dat die Herfs die beste tyd is om bome en struike te plant? Hul het nie regtig groei bo grond nie, maar het wonderlike wortel groei! Plant vandag nog en sien die resultate in die Somer!

18/05/2026
GREEN OLIVE KWEKERY BIED AAN:SPESIALITEITSDAG 20266 JUNIEMENIGE UITSTALLERS08H00 TOT 16H00SEFAKO MAKGATHO RYLAAN OOSPRET...
18/05/2026

GREEN OLIVE KWEKERY BIED AAN:
SPESIALITEITSDAG 2026
6 JUNIE
MENIGE UITSTALLERS
08H00 TOT 16H00
SEFAKO MAKGATHO RYLAAN OOS
PRETORIA
0826070312
MOET DIT NIE MIS NIE!!
Kan ongelukkig nie al die fotos laai nie, maar glo my, daar is tonne meer, en die een mooier as die ander een!!
"SHARE ASB"

Trek u gunsteling troeteldier kledingstuk aan op 6 Junie om u ondersteuning en liefde te wys vir ons troeteldiere.... ko...
16/05/2026

Trek u gunsteling troeteldier kledingstuk aan op 6 Junie om u ondersteuning en liefde te wys vir ons troeteldiere.... kom ons maak dit 'n spesialedag...

So lekker bederf gewees... iemand het vir Olivia bietjie snacks gebring... dit was so lekker...
16/05/2026

So lekker bederf gewees... iemand het vir Olivia bietjie snacks gebring... dit was so lekker...

Wollies gaan stalletjie hê by ons Spesialiteitsdag 06 Junie 2026. Kom en ondersteun hulle asseblief. U kan droë kos brin...
16/05/2026

Wollies gaan stalletjie hê by ons Spesialiteitsdag 06 Junie 2026. Kom en ondersteun hulle asseblief. U kan droë kos bring, kombersies ens bring vir die diere gedurende die winter. U kan ook kontant bydrae bring. Enige hulp sal waardeer word. Olivia nooi u uit om deel te wees van die mooi dag. Sy het 'n tuiste en word goed versorg, maar daar is baie ander diere wat nie die voorreg het nie!! Share asseblief! Kom ons maak 'n verskil. Elke donasie kry 'n kaartjie vir ons gelukkige trekking!!

Zygocactus 16cm hanging baskets available
07/05/2026

Zygocactus 16cm hanging baskets available

07/05/2026

Address

Pretoria

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00
Saturday 08:00 - 17:00
Sunday 08:00 - 16:00

Telephone

+27826070312

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Green Olive Nursery, Antiques and Gifts posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Green Olive Nursery, Antiques and Gifts:

Share

Category