Linnekas Stilbaai

Linnekas Stilbaai The #1 shop in Stilbaai for quality linen, bedding, towels, pillows & cushions, quilting material and more.

๐’๐€๐‹๐„ - ๐’๐€๐‹๐„ - ๐’๐€๐‹๐„ !!Get ๐ฅ๐ž๐ฌ๐ฌ ๐Ÿ’๐ŸŽ% on all 60 x 60cm and 50 x 50cm ๐’๐‚๐€๐“๐“๐„๐‘ ๐‚๐”๐’๐‡๐ˆ๐Ž๐๐’ - at Linnekas Stilbaai !!Perfect timin...
03/06/2026

๐’๐€๐‹๐„ - ๐’๐€๐‹๐„ - ๐’๐€๐‹๐„ !!

Get ๐ฅ๐ž๐ฌ๐ฌ ๐Ÿ’๐ŸŽ% on all 60 x 60cm and 50 x 50cm ๐’๐‚๐€๐“๐“๐„๐‘ ๐‚๐”๐’๐‡๐ˆ๐Ž๐๐’ - at Linnekas Stilbaai !!
Perfect timing to change the look of any room for the winter!

๐Ÿ“Linnekas Stilbaai is geleรซ tussen Verandah Decor & Allegaartjie langs Hoofweg-wes in Stilbaai.
Tel. en WhatsApp: ๐Ÿฌ๐Ÿณ๐Ÿฎ ๐Ÿฒ๐Ÿด๐Ÿฒ ๐Ÿฏ๐Ÿฏ๐Ÿฏ๐Ÿณ

KWILTERS!Kom kyk en kry jul kwiltlappies hier by Linnekas Stilbaai!"๐˜ ๐˜ฉ๐˜ข๐˜ท๐˜ฆ ๐˜ข๐˜ญ๐˜ญ ๐˜ต๐˜ฉ๐˜ฆ ๐˜ง๐˜ข๐˜ฃ๐˜ณ๐˜ช๐˜ค ๐˜ ๐˜ฏ๐˜ฆ๐˜ฆ๐˜ฅ" - ๐˜ด๐˜ข๐˜ช๐˜ฅ ๐˜ฏ๐˜ฐ ๐˜ฒ๐˜ถ๐˜ช๐˜ญ๐˜ต๐˜ฆ๐˜ณ ๐˜ฆ๐˜ท๐˜ฆ๐˜ณ...
21/05/2026

KWILTERS!
Kom kyk en kry jul kwiltlappies hier by Linnekas Stilbaai!

"๐˜ ๐˜ฉ๐˜ข๐˜ท๐˜ฆ ๐˜ข๐˜ญ๐˜ญ ๐˜ต๐˜ฉ๐˜ฆ ๐˜ง๐˜ข๐˜ฃ๐˜ณ๐˜ช๐˜ค ๐˜ ๐˜ฏ๐˜ฆ๐˜ฆ๐˜ฅ" - ๐˜ด๐˜ข๐˜ช๐˜ฅ ๐˜ฏ๐˜ฐ ๐˜ฒ๐˜ถ๐˜ช๐˜ญ๐˜ต๐˜ฆ๐˜ณ ๐˜ฆ๐˜ท๐˜ฆ๐˜ณ!

Moeders verdien net die beste!Gelukkige Moedersdag.Van - Linnekas Stilbaai
10/05/2026

Moeders verdien net die beste!
Gelukkige Moedersdag.

Van - Linnekas Stilbaai

Net betyds vir Moedersdag!Linnekas Stilbaai het nou 'n groot verskeidenheid van die mooiste Hannah Claire-produkte in vo...
07/05/2026

Net betyds vir Moedersdag!
Linnekas Stilbaai het nou 'n groot verskeidenheid van die mooiste Hannah Claire-produkte in voorraad.

Gemaak in Suid-Afrika, diรฉ kunswerke is beslis iets wat jy elke dag saam met jou sal wil dra.

Kom kyk gerus - hier is iets vir elkeen se smaak.

๐Ÿ“Linnekas Stilbaai is geleรซ tussen Verandah Decor & Allegaartjie langs Hoofweg-wes in Stilbaai.
๐Ÿ“žTelefoon- en WhatsApp-nr: ๐Ÿฌ๐Ÿณ๐Ÿฎ ๐Ÿฒ๐Ÿด๐Ÿฒ ๐Ÿฏ๐Ÿฏ๐Ÿฏ๐Ÿณ

Besoek ons gerus by Linnekas Stilbaai!๐Ÿ›ŒOns promosie op klaargemaakte sonblokgordyne is nog geldig tot 30 April๐Ÿ›ŒOns het '...
29/04/2026

Besoek ons gerus by Linnekas Stilbaai!
๐Ÿ›ŒOns promosie op klaargemaakte sonblokgordyne is nog geldig tot 30 April
๐Ÿ›ŒOns het 'n verskeidenheid matrasbeskermers in verskillende groottes (waterdig en nie-waterdig) in voorraad
๐Ÿ›ŒKry die regte kussing vir kwaliteit nagrus hier!
๐Ÿ›ŒHier is 'n verskeidenheid duvets met verskillende vulsels wat jou slaappatroon pas.
๐Ÿ›ŒEn goeie handdoeke te kies en te keur!

Linnekas is Stilbaai se voorste verskaffer van kwaliteit beddegoed, linne en handdoeke - kom loer gerus in!

๐Ÿ“Linnekas Stilbaai is geleรซ tussen Verandah Decor & Allegaartjie langs Hoofweg-wes in Stilbaai.
๐Ÿ“žTelefoon- en WhatsApp-nr: ๐Ÿฌ๐Ÿณ๐Ÿฎ ๐Ÿฒ๐Ÿด๐Ÿฒ ๐Ÿฏ๐Ÿฏ๐Ÿฏ๐Ÿณ

Nomeoh PJ's Special - NOW on at Linnekas Stilbaai.
22/04/2026

Nomeoh PJ's Special - NOW on at Linnekas Stilbaai.

๐Ÿฎ๐Ÿฌ% ๐—”๐—™๐—ฆ๐—Ÿ๐—”๐—š ๐—ข๐—ฃ ๐—ฆ๐—ข๐—ก๐—•๐—Ÿ๐—ข๐—ž๐—š๐—ข๐—ฅ๐——๐—ฌ๐—ก๐—˜ - by Linnekas Stilbaai๐—š๐—ฟ๐—ผ๐—ผ๐˜๐˜๐—ฒ๐˜€:๐Ÿ”ธ260 ร— 218cm (slegs met gordynband)๐Ÿ”ธ260 ร— 225cm (slegs met o...
21/04/2026

๐Ÿฎ๐Ÿฌ% ๐—”๐—™๐—ฆ๐—Ÿ๐—”๐—š ๐—ข๐—ฃ ๐—ฆ๐—ข๐—ก๐—•๐—Ÿ๐—ข๐—ž๐—š๐—ข๐—ฅ๐——๐—ฌ๐—ก๐—˜ - by Linnekas Stilbaai

๐—š๐—ฟ๐—ผ๐—ผ๐˜๐˜๐—ฒ๐˜€:
๐Ÿ”ธ260 ร— 218cm (slegs met gordynband)
๐Ÿ”ธ260 ร— 225cm (slegs met ogies)
๐Ÿ”ธ260 ร— 250cm (met gordynband & ogies)

๐—ž๐—น๐—ฒ๐˜‚๐—ฟ๐—ฒ ๐—ฏ๐—ฒ๐˜€๐—ธ๐—ถ๐—ธ๐—ฏ๐—ฎ๐—ฎ๐—ฟ:
- Liggrys
- Donker grys
- Natuurlik
- Klip ('stone')

Hierdie spesiale pryse is geldig tot 30 April 2026.

๐Ÿ“Linnekas Stilbaai is geleรซ tussen Verandah Decor & Allegaartjie langs Hoofweg-wes in Stilbaai.
๐Ÿ“žOns telefoon- en WhatsApp-nommer is ๐Ÿฌ๐Ÿณ๐Ÿฎ ๐Ÿฒ๐Ÿด๐Ÿฒ ๐Ÿฏ๐Ÿฏ๐Ÿฏ๐Ÿณ

Matrasbeskermers verleng die lewe van jou matras en verseker 'n skoner en gesonder slaapomgewing.By Linnekas Stilbaai be...
16/04/2026

Matrasbeskermers verleng die lewe van jou matras en verseker 'n skoner en gesonder slaapomgewing.

By Linnekas Stilbaai beskik ons oor waterdigte sowel as nie-waterdigte matrasbeskermers in verskillende groottes, van klein tot Super Koning (200x200cm).

Besoek Linnekas Stilbaai vandag nog - vir hoรซ-kwaliteit beddegoed en linne; kussings; handdoeke en meer.
Ons bied ook tans 'n promosie op uitgesoekte 60x60cm strooikussings.

๐Ÿ“Linnekas Stilbaai is geleรซ tussen Verandah Decor & Allegaartjie langs Hoofweg-wes in Stilbaai.
๐Ÿ“žOns telefoon- en WhatsApp-nommer is ๐Ÿฌ๐Ÿณ๐Ÿฎ ๐Ÿฒ๐Ÿด๐Ÿฒ ๐Ÿฏ๐Ÿฏ๐Ÿฏ๐Ÿณ

Strooikussings vir enige vertrek - van die slaapkamer tot die sitkamer en die stoep.By Linnekas Stilbaai bied ons R100 a...
14/04/2026

Strooikussings vir enige vertrek - van die slaapkamer tot die sitkamer en die stoep.
By Linnekas Stilbaai bied ons R100 afslag op diรฉ luukse 60x60cm strooikussings!

Beperkte voorraad. So, kom maak 'n draai en kom kyk - kom voel - en koop NOU.

๐Ÿ“Linnekas Stilbaai is geleรซ tussen Verandah Decor & Allegaartjie langs Hoofweg-wes in Stilbaai.
๐Ÿ“žOns telefoon- en WhatsApp-nommer is ๐Ÿฌ๐Ÿณ๐Ÿฎ ๐Ÿฒ๐Ÿด๐Ÿฒ ๐Ÿฏ๐Ÿฏ๐Ÿฏ๐Ÿณ

Ons sien daarna uit om julle by Linnekas Stilbaai te verwelkom.Hier beskik ons oor 'n verskeidenheid kwaliteit produkte ...
01/04/2026

Ons sien daarna uit om julle by Linnekas Stilbaai te verwelkom.

Hier beskik ons oor 'n verskeidenheid kwaliteit produkte vir elke slaap- en badkamer - kom maak gerus 'n draai.

๐Ÿ“Linnekas Stilbaai is geleรซ tussen Verandah Decor & Allegaartjie langs Hoofweg-wes in Stilbaai.
๐Ÿ“žOns telefoon- en WhatsApp-nommer is ๐Ÿฌ๐Ÿณ๐Ÿฎ ๐Ÿฒ๐Ÿด๐Ÿฒ ๐Ÿฏ๐Ÿฏ๐Ÿฏ๐Ÿณ

Address

163 Main Road West
Stilbaai
6674

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 13:00

Telephone

+27726863337

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Linnekas Stilbaai posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share