Swellendam Buurtwag

Swellendam Buurtwag Buurtwag swellendam

11/1/2026Op die huidige oomblik is hulle in die Tradouws pas en wag vir verkeer op die pas toe te maak sodat hulle voorb...
13/01/2026

11/1/2026

Op die huidige oomblik is hulle in die Tradouws pas en wag vir verkeer op die pas toe te maak sodat hulle voorbrand kan doen voor die vuur die pad bereik




11/1/2026Vanmiddag het ons opgeleide Veldbrand span hulle weer gehelp met n veldbrand in Railton by die begrafplaas
13/01/2026

11/1/2026

Vanmiddag het ons opgeleide Veldbrand span hulle weer gehelp met n veldbrand in Railton by die begrafplaas




11/1/2026Vanoggend het Swellendam Buurtwag se opgeleide veldbrand span diens gedoen op n plaas op die R60 by die wyndraa...
13/01/2026

11/1/2026

Vanoggend het Swellendam Buurtwag se opgeleide veldbrand span diens gedoen op n plaas op die R60 by die wyndraaie




12/12/2025. Swellendam Buurtwag vra omversoking vir die weglating van die Ambulans diens wat ook teenwoordig was by die ...
12/12/2025

12/12/2025. Swellendam Buurtwag vra omversoking vir die weglating van die Ambulans diens wat ook teenwoordig was by die "ARRIVE ALIVE" beheerpunt.

12/12/2025. SWELLENDAM BUURTWAG "ARRIVE ALIVE"  saam met SAPS, MUNISIPALE VERKEER EN  PROVINSIALE VERKEER
12/12/2025

12/12/2025. SWELLENDAM BUURTWAG "ARRIVE ALIVE" saam met SAPS, MUNISIPALE VERKEER EN PROVINSIALE VERKEER



11/12/2025. Swellendam Buurtwag op fiets  patrollie
12/12/2025

11/12/2025. Swellendam Buurtwag op fiets patrollie




Afriforum Swellendam Buurtwag 11/ 4 / 2025 . 20h00Afriforum deelnemers: 11Verkeer: 2 Wettoepassing: 7 Raadslid: 1Sekurit...
23/06/2025

Afriforum Swellendam Buurtwag 11/ 4 / 2025 . 20h00
Afriforum deelnemers: 11
Verkeer: 2
Wettoepassing: 7
Raadslid: 1
Sekuriteit: 10
Railton Buurtwag: 6
Buurtwag voertuie: 5
Loopspan: 1
Wettoepassings voertuie: 3
Verkeer voertuig: 1
Sekuriteits voertuie: 6
Insleep voertuie: 2
Gesamentlike kilometers afgelê: 595km
Dwalers en stoepslapers gemaan en verwyder.
Magsvertoon voertuig patrollie deur Swellendam, Railton, Rondomskrik en Die Boord.
VCP: 60 voertuie gestop. 10 sake geskryf.
BOETES: R22,500
Afstaantyd: 00h00



AFRIFORUM         SWELLENDAMVooraf begin met sop en rolletjies asook koffie en toebroodjies.Verslag:19h00 - 23h00Voertui...
23/06/2025

AFRIFORUM SWELLENDAM

Vooraf begin met sop en rolletjies asook koffie en toebroodjies.

Verslag:
19h00 - 23h00

Voertuie: 10
Persone: 19
Afriforum lede: 8 en 3 voertuie
Plaaswag: 3 en 3 voertuie
SAPS: 3 en 1 voertuig
Provinsiale verkeer: 1 en 1 voertuig
Munisipale verkeer: 1 en 1 voertuig
Lawenforcement: 3 en 1 voertuig
Ons het ook in die Bontebok Natuurreservaat patrollie gedoen met 2 Afriforum lede, 4 SAPS lede en 2 Park lede.
Aantal km: 316km
Geen insidente, net gewone dwalers en stoepslapers wat verwyder is.



Dankie Swellendam Spar!Op 11 April het AfriForum deelgeneem aan die Nasionale Patrollie, en ons wil graag ons opregte da...
14/04/2025

Dankie Swellendam Spar!

Op 11 April het AfriForum deelgeneem aan die Nasionale Patrollie, en ons wil graag ons opregte dank uitspreek aan Swellendam Spar vir hul ruim skenking van heerlike sop en vars broodrolletjies. Julle ondersteuning het nie net ons patrollielede warm gehou nie, maar ook hul harte bly gemaak.

Dankie dat julle saam met ons 'n verskil maak in die gemeenskap!




12/04/2025

11/04/2025. Afriforum Swellendam Buurtwag Nasionale Patrollie



11/04/2025. Afriforum Swellendam Buurtwag Nasionale Patrollie
12/04/2025

11/04/2025. Afriforum Swellendam Buurtwag Nasionale Patrollie



Address

Voortrek Street
Swellendam
6740

Telephone

+27691017869

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Swellendam Buurtwag posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Swellendam Buurtwag:

Share