16/06/2026
🖌Klient Projek update / Kliënt Projek terugvoer🎨
Nog n gelukkige klient wat se hele binne huis oorgedoen is met VERF
Van Satyn vir die hoof mure tot Kryt vir aksent mure.
Nog fotos sal volg.
Another happy client whose whole interior was repainted with
From "Satyn" for the main walls and "Kryt" for the feature walls.
More picture will follow.
💻Vir n gratis kwotasie kontak ons gerus en ons kyk hoe ons jou huis nuwe lewe kan gee.
☎️Marius- 079 602 0782
☎️Ethan- 071 652 8899
Die Kalahari Verfhuis jou trotse verf verspreider.