Vredefort Handyman

Vredefort Handyman Electrical & mechanical, building and plumbing, maintenance of factory machinery, machinery maintenance, hydraulic & pneumatic repairs.

DIE VREDEFORT FEES 26 FEB '22. Kos & Kuns Stalletjies, Afrikaanse Musiek, Boere musiek, Country musiek. Gospel musiek, d...
18/02/2022

DIE VREDEFORT FEES 26 FEB '22. Kos & Kuns Stalletjies, Afrikaanse Musiek, Boere musiek, Country musiek. Gospel musiek, dit alles op die gronde van die Vredefort se Hartshuis, 19 De Wet Straat, Vredefort. 0817602772

Vredefort Hartshuis hou hul eerste vermaaklikheidsfees op Saterdag, 26 Februarie, om dankie te sĂȘ

Handymanne Tefo David Santho en Thapera Vincent herstel die vensters by Vredefort hartsplek, 19 De Wet straat. Verfwerk,...
01/01/2022

Handymanne Tefo David Santho en Thapera Vincent herstel die vensters by Vredefort hartsplek, 19 De Wet straat. Verfwerk, geute herstel en 'n rainwater harvesting system le nog voor vir die manne. 0630576313/0736821552

Vredefort se Handyman Manus nou sommer ook tuinman, die bossies in die straat voor Vredefort Hartsplek, 19 De Wet straat...
01/01/2022

Vredefort se Handyman Manus nou sommer ook tuinman, die bossies in die straat voor Vredefort Hartsplek, 19 De Wet straat, word uitgeroei en skoongemaak.

Handyman Manus maak planne vir krag voorsiening na die Eco-Cabins vir die inwoners van die  Vredefort hartsplek
01/01/2022

Handyman Manus maak planne vir krag voorsiening na die Eco-Cabins vir die inwoners van die Vredefort hartsplek

Die krag box in Mike se Eco-cabin word geinstalleer.
01/01/2022

Die krag box in Mike se Eco-cabin word geinstalleer.

01/01/2022

Vredefort se Handyman Manus, dankie vir die Eco cabins se Elektrisiteit, Robin en Mike is so dankbaar oor die krag in hulle huisies.

Manus, dankie dat jy die stoof se bedrading  herstel het van die Hartshuis in De Wet Straat, die volunteer sjef en inwon...
01/01/2022

Manus, dankie dat jy die stoof se bedrading herstel het van die Hartshuis in De Wet Straat, die volunteer sjef en inwoners is baie happy.

In die Hartshuis in Vredefort woon SASSA pensionarisse met gestremdheid, beroerte, blindheid, depressie, diabetes, gehoo...
29/09/2021

In die Hartshuis in Vredefort woon SASSA pensionarisse met gestremdheid, beroerte, blindheid, depressie, diabetes, gehoorverlies, sketsofrenie. DANKIE aan die staf in die kliniek in Vredefort wat medikasie moontlik maak en die 24/7 vrywillige werkers wat ook in die gemeenskap help waar nodig. Stoney, van Vredefort Electrical wat die onderhoud van die huis op hom geneem het en aan die ondersteunende persone wat help met kos, boeke, speletjies en ander goedere om die inwoners van 19 De Wet Straat se lewe beter te maak - BAIE, BAIE DANKIE. www.crazyhatlife.info

Address

19 De Wet Street
Vredefort
9595

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Vredefort Handyman posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Vredefort Handyman:

Share