09/04/2026
In die sekuriteitsbedryf sien ons dit daagliks
Baie maatskappye sê hulle is “plaaslik” maar ’n kantoor in die area beteken nie noodwendig hulle is deel van die gemeenskap nie.
Plaaslik wees gaan oor meer as ligging. Dit gaan oor betrokkenheid.
Wat beteken werklik plaaslike sekuriteit?
By Winelands Tactical Solutions glo ons:
✔️ Ons werk, leef en beskerm in Wellington, Paarl en die omliggende areas
✔️ Ons verstaan die spesifieke risiko’s van plase, landgoedere en gemeenskappe
✔️ Ons bou verhoudings – nie net kontrakte nie
die werklike verskil baie groter maatskappye werk volgens standaard prosedures wat landswyd dieselfde lyk.
Ons werk anders:
➡️ Ons pas ons diens aan volgens jou area se werklike risiko’s
➡️ Ons reaksie is naby, vinnig en persoonlik
➡️ Ons beheer kamer, patrollies en reaksie werk as een span
Want sekuriteit werk net as almal saam werk.
"Werk saam" beteken by ons:
• Aktiewe kommunikasie met kliënte en gemeenskap
• Sigbare patrollies en betrokkenheid op grondvlak
• ’n Span wat verantwoordelikheid neem – nie verskuif nie
Die realiteit, jy kan ’n groot naam kies…
Of jy kan kies vir ’n span wat jou area ken, jou mense ken en werklik omgee.
Ons belofte
By Winelands Tactical Solutions is jy nie net nog ’n kontrak nie.
Jy is deel van die gemeenskap wat ons elke dag beskerm.
"Where Trust Meets Protection."