Jaap-se-Tuin

Jaap-se-Tuin tuin | koffie | vetplante

18/06/2025
Draf, stap, rol of ry ๐ŸŽธ-Kom maak gerus 'n draai Saterdag 24 Mei vir 'n lekker lewendige optrede van  by Jaap se Tuin. Da...
20/05/2025

Draf, stap, rol of ry ๐ŸŽธ
-
Kom maak gerus 'n draai Saterdag 24 Mei vir 'n lekker lewendige optrede van by Jaap se Tuin. Daar is lekker warm koffie en heerlike vars roosterkoek beskikbaar. Vir die aktiewe besoekers, bring jou tekkies vir die 5km draf/stap. Jy wil dit nie mis nie ๐ŸŒฑโ˜•๐ŸŽธ
-
Openingsure:
Ma - Vr: 08:00 - 17:00
Sa: 07:00 - 13:00
So: Gesluit

Openingsure oor die Feestyd ๐ŸŽ„-Vir diegene wat tuis bly die Feestyd, ons is oop meeste van die tyd. Maar om teleurstellin...
16/12/2024

Openingsure oor die Feestyd ๐ŸŽ„
-
Vir diegene wat tuis bly die Feestyd, ons is oop meeste van die tyd. Maar om teleurstelling te voorkom neem asb kennis van ons openingsure vir die Feestydperk. Onthou ook asb- vir enige groot roosterkoek bestellings, kontak ons asb tenminste 1 dag voor die tyd. Geseรซnde en voorspoedige Feesseisoen vir almal ๐ŸŽ„
-
Ons is oop!
Ma - Vr 07:00 - 17:00
Sa 07:00 - 13:00
So Gesluit
-
5km Pret Draf / Stap ๐Ÿคธ๐Ÿผโ€โ™€๏ธ
Saterdag 21 Desember 2024
07:00 - 13:00

Address

Brabeesmond
Augrabies
8874

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00
Saturday 07:00 - 13:00

Telephone

+27636977016

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Jaap-se-Tuin posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Jaap-se-Tuin:

Share