19/03/2025
Baie goei kwaliteit knoffel te koop. Varieteit Egyptia pienk. Prys R20 per huisie. Huisie bevat min of meer 9 tot 12 toontjies.
Vir 'n huistuin vir eie gebruik,
kan so 7 huisies gebruik word wat so 1 vierkant 'n meter se plek sal neem en so 80 plantjies sal oplewer.
In die Vrystaat kan jy tot 15 April nog plant.
Kontak my sommer op whatsapp by 079 391 2556 Willemien