03/12/2021
Ek is vandag net lus vir n 'before & now' van die tuintjie by Die Plaaskombuis, On Market Square, 20 Pilgrimstraat, Barberton. Dit is nog nie n jaar oud nie, nie beplan nie, net saamgegooi en baie liefde๐๐๐ฟ๐บโ๏ธ๐ฎ๐ฑ๐น๐ต๐ผ Die variegated Senecio in die pot, in nog steeds in sy pot op dieselfde plek...
WhatsApp my - Elna - 0825759171 vir navrae.