26/04/2022
Do you have that "thing", daai ietsie, wat net so bietjie bleek geraak het in jou huis...?
Weet jy wat jy wil doen met dit?
Kom ons maak dit weer mooi en gee dit nuwe lewe en karakter! Space Liveij maak dit weer mooi en kry some vir dit weer n plekkie in jou huis 😉