WKR Woodworks

WKR Woodworks any wood related products

08/02/2026
02/05/2024

Een van die moeilikste nuus om te aanvaar πŸ˜ͺπŸ˜ͺ is wanneer die dokter sΓͺ daar is niks meer om te doen nie, is daar net twee opsies: slaap totdat die liggaam instort of gee morfien om die pyn te verlig "Ons wΓͺreld val uitmekaar. Ek soek die wat tyd sal he om die post te lees tot die einde. Hierdie is 'n klein toets, net om te sien wie lees en wie deel sonder om te lees! As jy alles gelees het kies "like" sodat ek n dankie op jou profile kan sit. Kanker is baie indringend en vernietigend vir ons liggame. Selfs na die stryd is dit n baie lang proses. Asseblief, ter ere van iemand wat oorlede is of veg teen kanker of selfs kanker gehad het, maar kanker gehad het, maar genees is; copy and paste. Almal sΓͺ: "As jy iets nodig het, moenie huiwer nie, ek sal daar wees vir jou. "
So ek gaan n challenge doen, ek d**k minder as die helfte van my vriende sal dit op hul muur sit. Net kopieer (moenie deel nie) ek wil weet op wie ek kan staatmaak. Sodra jy klaar is skryf "done"
Dit raak baie families in hul ondersteuning, sterkte en Baaaie liefde Vir die' wat dit Nog veg!!!!❀️❀️❀️❀️❀️❀️

Whatsapp my vir meer inligting0764359799
16/04/2024

Whatsapp my vir meer inligting

0764359799

15/04/2024

Daar is opgemerk dat onsigbare pornografiese video's sonder dat hulle weet in mense se profiele gepubliseer word.
Die eienaar van die blad sien hulle nie, maar ander wel, asof dit 'n outentieke publikasie is wat jy gemaak het!
Hulle post hulle comments asof hulle jy is... Asb as so iets op my blad gebeur, stel my dadelik in kennis.
Uit respek vir ALMAL, asook my eie integriteit, distansieer ek myself van sulke publikasies.
Kopieer en plak op jou blad.
Dit is tyd dat hierdie verskynsel stop.
DANKIE.😑😑😑😑😑😑😑😑😑😑😑😑😑

Ek verkoop die volgende Bed en spieelkas R4000Braaier R100Exbox 360 games R20 elkPs 2 games R20 elkSkottel met ogie R200...
17/03/2024

Ek verkoop die volgende
Bed en spieelkas R4000
Braaier R100
Exbox 360 games R20 elk
Ps 2 games R20 elk
Skottel met ogie R200
Speakers R50 elk
Whatsapp as belangstel
0764359799

16/02/2024

Ek wil eendag graag in my tuin sit met die eerste twaalf mense wat van hierdie status hou met 'n koppie tee, glas coke, koffie, whiskey, wyn, gin of wat ookal. En net praat; praat oor die lewe en hoe ver ons almal gekom het. Al wat jy hoef te doen is om hierdie status te like en dieselfde teks op jou profielblad te plaas. Nuuskierig oor wie my eerste twaalf tuinvriende sou wees! (Diegene wat dit nie self plak nie sal nie in die 12 getel word nie. )
Dit behoort interessant te wees πŸ₯‚πŸΉ

28/01/2024

Dagse almal sien hier is bje mense wat onaktief is maar dis besides the point

Ek wil gou hoor wie hier het almal dstv en betaal daai belaglike DUUR subskrubsie elke maand?

Sal jy daarvan hou as ek vir jou
Dstv
Netflix
Disney
Amazon prime
En nog bje meer kan bied en dit slegs teen R120pm

So d**k gou logies hieroor
As jy internet by jou huis het kan ek help
Kom ons se jy het die vol pakket dstv dit kos jou R980pm dan het jy netflix dit kos jou R200pm dan het jy amazon prime dit kos jou R100pm

Saam maak dit n bedrag van R1120pm wat jy elke maand betaal
As jy by me dit kry betaal jy slegs R120pm

En raai wat ek BESPAAR jou R1000pm
Whatsapp my ek wag
Moenie jou kans misloop nie ouens d**k logies hieroor

Whatsapp 0764359799

Ek is al 42 jaar op reis saam met hierdie man..Ek het toegelaat dat hy gebreek word.Ek het ander toegelaat om hom oneerb...
19/01/2024

Ek is al 42 jaar op reis saam met hierdie man..

Ek het toegelaat dat hy gebreek word.
Ek het ander toegelaat om hom oneerbiedig te behandel.
Ek het hom al verskeie kere sien val en opstaan.
Hy het verlam gestaan deur vrees terwyl hy gevegte in sy verstand, hart en siel geveg het.
Hy het mense vertrou en geglo wat nie in hom geglo het nie.
Hy het BAIE letsels...

Sommige mense is lief vir hierdie man, sommige hou van hom, sommige gee glad nie om vir hom nie en sommige haat hom....
Hy het goed gedoen in sy lewe, en hy het nie so goed gedoen in sy lewe nie. Hy het al baie gehad en hy het ook al bykans alles verloor. Hy het al uitgereik na mense selfs wanneer niemand na hom uitgereik het nie . Hy het al presteer en hy het al onderpresteer. Hy het al erkenning gekry en hy was al afgebreek en uitgesluit. Hy het al lesse geleer en was al die besprekingspunt op baie se lippe ten goede en kwade. Hy het al gewens en was al verwens.
Elke fout, mislukking, beproewing, teleurstelling, verraad, sukses, vreugde en prestasie het hom gevorm en gemaak tot wie hy vandag is.
Hy is verseker nie perfek nie.
Hy is onstuitbaar, vol letsels, maar nogsteeds staande.
Hy sal nooit ophou leer, groei of vorentoe beweeg nie!
Hy..... is EK!

Hallo 2024
Manne, ek daag jul uit om dit op jul status te plaas met 'n foto van jouself. πŸ™‚πŸ‘Š

Address

Bloemfontein
9301

Opening Hours

Saturday 09:00 - 17:00
Sunday 09:00 - 17:00

Telephone

+27764359799

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when WKR Woodworks posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share