01/01/2023
Voorspoedige nuwe jaar van La-Marie Designs. Die die deel van besigheid het stil gestaan omdat die jewellery deel baie op getel het. Hoop om weer die deel van besigheid weer te kry om aan die gang te kry. Wil ook met nuwe twist doen, wat by my reekse pas. Dal heelmoontlik ook latrr in die jaar gebeur. Stap vir stap