12/12/2025
🌿🌵 Aloe ferox & Groot Verskeidenheid Kaktusse – Te Koop! 🌵🌿
Opsoek na indrukwekkende, geharde plante vir jou tuin of erf? Ons het pragtige Aloe ferox én ’n verskeidenheid groot kaktusse beskikbaar — en die foto’s wys presies hoe groot en gesond hulle is! 😍
🌱 Plantname en families:
• Aloe ferox – Bitteraalwyn (Aloe-familie)
• Verskeie kaktusse – Cactaceae-familie
💰 Pryse vanaf R750
Hierdie plante:
✔️ Is gehard en waterwys
✔️ Groei uitstekend in son
✔️ Maak ’n sterk fokuspunt in enige tuin
✔️ Is maklik om te versorg
📍 Aflewering kan gereel word.
📩 Stuur ’n boodskap na 082 476 7804 of gee 'n lui!