17/06/2026
Na maande se beplanning is daar geen groter vreugde as om weekliks fotos te ontvang van die vordering op terrein. Idees wat vorm, kleur en tekstuur kry. Van papier tot iets konkreet iets tasbaar. Interieur is vir my soveel meer as skemas en kreatiwiteit, dit is n betekinisvolle bydrae tot n gesin se menswees en manier van leef.