Vanrensburg Kontrakteurs

Vanrensburg Kontrakteurs Paving
Painting
Plumbing
Repairs
Renovations

Jare lange ondervinding in die volgende:

Restourasie van huise
Afskuur van vloere, teëls vervang, verfwerk

Enige teëlwerk
Vloerteëls, muurteëls, borders

Algemene herstelwerk aan huise

Plaveisel lê

Loodgieterswerk
Vervanging van krane, verstopte dreine oopmaak / regmaak

Dakke herstel en verf

Enige verfwerk aan geboue

Herstelwerk aan kaste en deure

Uithaal van bome
Sweiswerk

Besig met algehele restourasie van woonhuis
16/10/2019

Besig met algehele restourasie van woonhuis

Gaste by gastehuis gaan nou lekker braai!
17/04/2019

Gaste by gastehuis gaan nou lekker braai!

10/09/2018
Werk gedoen vir nog 'n tevrede kliënt!
09/09/2018

Werk gedoen vir nog 'n tevrede kliënt!

Nuwe onthaal area vir tevrede kliënt 👍 hier gaan lekker gekuier word!!!
10/07/2017

Nuwe onthaal area vir tevrede kliënt 👍 hier gaan lekker gekuier word!!!

Vloer in wording van Trou venue.Hier gaan lekker  geskoffel word!!!
10/04/2017

Vloer in wording van Trou venue.Hier gaan lekker geskoffel word!!!

Vleis verwerkings geriewe vorder goed
29/10/2016

Vleis verwerkings geriewe vorder goed

Huisrestourasie pas voltooi
29/03/2016

Huisrestourasie pas voltooi

Pleister muur en eindproduk
29/03/2016

Pleister muur en eindproduk

Besig om muur te herstel en eindproduk !!
10/01/2016

Besig om muur te herstel en eindproduk !!

Voltooide muur wat omgery is👍
15/12/2015

Voltooide muur wat omgery is👍

Address

Fichardtpark
Bloemfontein
9301

Telephone

0822024348

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Vanrensburg Kontrakteurs posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Vanrensburg Kontrakteurs:

Share