10/06/2026
Twee-weeklikse Tuinsorg Besoek
Coetzee Tuin
Terugvoer aan klient:
🌿Potte natgemaak uit drom, ook by die garage deur
🌿Gevee en geblaas
🍃Blommetjies teruggesny soos nodig
🌿Hier en daar dooie blare uitgehaal. Maar nie als nie, omdat dit help om die winter kombers te maak
🍃Reen lelie bolle ingeplant
🍃Onkruid op plavei behandel
🍃Rooi Malva opgelei en vasgemaam