Green Leaves Garden Services

Green Leaves Garden Services Monthly or weekly maintenance of Gardens for all type of business or private homes!

01/11/2025

Green Leaves Gardens going battery operated... New tegnology for Garden Services.

Please Contact us for a free Quotation.

Green Leaves Gardens going battery operated... New tegnology for Garden Services. Please Contact us for a free Quotation...
01/11/2025

Green Leaves Gardens going battery operated... New tegnology for Garden Services.

Please Contact us for a free Quotation.

31/10/2025
Kontak ons gerus vir Woodlands en Bergendal vir Tuindienste.
20/09/2025

Kontak ons gerus vir Woodlands en Bergendal vir Tuindienste.

Before & After - Nog 'n netjies skoonmaak deur Green Leaves Garden Service Span.
25/07/2025

Before & After - Nog 'n netjies skoonmaak deur Green Leaves Garden Service Span.

Woodland Hills Bergendal - kontak ons gerus vir enige tuindienste behoeftes.
19/06/2024

Woodland Hills Bergendal - Geregistreede Kontrakteur

Moeg gesukkel met onbetroubare tuin personeel!

Ons bied die oplossing met tuindienste, weekliks of maandeliks. Ons kan u help met privaat tuine sowel as algemene grond se instandhouding.

Ons kwoteer volgens u behoeftes en die omvang die werk wat benodig word.

Voordele van ‘n tuindienste;

• Geen toerusting en onderhoud op toerusting nie.
• Geen salaris, UIF of Unie geskille nie.
• Geen Arbeid dispute nie.
• Ons hanteer die toesig van werksaamhede

Ons dienste bied;

• Sny van Gras en rante
• Skoonmaak van plaveisel met blower/besems
• Omspit van bedding en verwyder van dooie plante
• Onkruidbeheer en spuit van gif soos nodig
• Snoei van struike en ook die sny van kleiner boom takke waar nodige
• Weg ry van alle tuinvullis

Kontak
John
Tel: 0824825546

19/06/2024

Beheerliggame van Komplekse & Bestuursagente Woodlands Hills & Noordelike Voorstede

Moeg gesukkel met onbetroubare tuin personeel!

Ons bied die oplossing met tuindienste, weekliks of maandeliks. Ons kan u help met privaat tuine sowel as algemene grond se instandhouding.

Ons kwoteer volgens u behoeftes en die omvang die werk wat benodig word.

Voordele van ‘n tuindienste;

• Geen toerusting en onderhoud op toerusting nie.
• Geen salaris, UIF of Unie geskille nie.
• Geen Arbeid dispute nie.
• Ons hanteer die toesig van werksaamhede

Ons dienste bied;

• Sny van Gras en rante
• Skoonmaak van plaveisel met blower/besems
• Omspit van bedding en verwyder van dooie plante
• Onkruidbeheer en spuit van gif soos nodig
• Snoei van struike en ook die sny van kleiner boom takke waar nodige
• Weg ry van alle tuinvullis

Kontak
John
Tel: 0824825546

02/06/2024

Beheerliggame van Komplekse & Bestuursagente
Woodland Hills & Noordelike Voorstede

Moeg gesukkel met onbetroubare tuin personeel!

Ons bied die oplossing met tuindienste, weekliks of maandeliks. Ons kan u help met privaat tuine sowel as algemene grond se instandhouding.

Ons kwoteer volgens u behoeftes en die omvang die werk wat benodig word.

Voordele van ‘n tuindienste;

• Geen toerusting en onderhoud op toerusting nie.
• Geen salaris, UIF of Unie geskille nie.
• Geen Arbeid dispute nie.
• Ons hanteer die toesig van werksaamhede

Ons dienste bied;

• Sny van Gras en rante
• Skoonmaak van plaveisel met blower/besems
• Omspit van bedding en verwyder van dooie plante
• Onkruidbeheer en spuit van gif soos nodig
• Snoei van struike en ook die sny van kleiner boom takke waar nodige
• Weg ry van alle tuinvullis

Kontak
John
Tel: 0824825546

Address

Universitas
Bloemfontein
9301

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00

Telephone

082 482 5546

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Green Leaves Garden Services posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Green Leaves Garden Services:

Share

Category