Newlook renovations

Newlook renovations Ons doen teel werk, vinyl vloere, laminate vloere
Druk pompe vir die wat sukkel met swak water druk.

Son pompe
Gryswater
Algehele badkamer oor doen
Kombuise oor doen
Verf werk

Big Walkin shower. Call 083 232 9969 for price
01/02/2023

Big Walkin shower. Call 083 232 9969 for price

Woonstel te huur R3100pmPrepaid krag. Water ingesluitIdeaal vir enkel persoon. Geen troeteldiere
01/02/2023

Woonstel te huur R3100pm
Prepaid krag. Water ingesluit
Ideaal vir enkel persoon.
Geen troeteldiere

White extrendable shower
04/03/2022

White extrendable shower

As jy iemand is wat gou koud kry. Probeer gerus under floor heating.
27/08/2019

As jy iemand is wat gou koud kry. Probeer gerus under floor heating.

Net weer 'n before and after foto van die ou plaas huis se nuwe voorkoms.
27/08/2019

Net weer 'n before and after foto van die ou plaas huis se nuwe voorkoms.

Ou plaas huis se vloere af geskuur en nuut gemaak met vernis. Die plek lyk sommer weer nuut.
27/08/2019

Ou plaas huis se vloere af geskuur en nuut gemaak met vernis. Die plek lyk sommer weer nuut.

Before en after foto's van hoof badkamer op die plaas.
02/08/2019

Before en after foto's van hoof badkamer op die plaas.

Before en after foto's van gaste badkamer op die plaas.
02/08/2019

Before en after foto's van gaste badkamer op die plaas.

2mm Plak Vinyl vir die koue Vrystaat.Skakel my vir pryse.
21/05/2019

2mm Plak Vinyl vir die koue Vrystaat.
Skakel my vir pryse.

Dit was tyd vir die badkamer om 'n nuwe voorkoms te kry.
13/05/2019

Dit was tyd vir die badkamer om 'n nuwe voorkoms te kry.

Onlangse kombuis wat ons oor gedoen het.
13/05/2019

Onlangse kombuis wat ons oor gedoen het.

Address

Vergottini Street
Bloemfontein
9317

Telephone

+27832329969

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Newlook renovations posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Newlook renovations:

Share