02/04/2026
Ons wens al ons Christen vriende en kliente 'n baie geseende en vreedsame Paasfees toe.
Let wel ons sal gesluit wees Goeie Vrydag 3 April asook Sondag 5 April.
Saterdag is ons oop vanaf 8h30 tot 17h00 en
Maandag is ons oop vanaf 8h30 tot 15h00