06/02/2023
Fiona en Johan, dankie dat julle ons NUWE Red Dragon Dip probeer het en vir julle deurlopende ondersteuning.
Die BaitVas Red Dragon is 'n knoffel- en erdwurm-tee-gebaseerde dip. Dit is beskikbaar in twee groottes: 50 ml en 100 ml.
Probeer dit vandag!
Vir meer inligting, kontak asseblief vir Hennie by 082 306 7906.