Smitties Upholstery & Canvas

Smitties Upholstery & Canvas Kontak Willem vir alle herstelwerk en nuwe canvas seile sowel as bakkie seile ens. Kontak vir Willem Smit - 076 217 3586

Ons spesialiseer in enige tipe materiaal werk nl:
* Oordoen van voertuie se sitplekke en matte
* Oortrek van enige meubels - leer en materiaal
* Maak van Tonneau seiltjies vir jou bakkie
* Maak en Herstel van Tente asook tente vir karavane
* Maak van Canvas Oprol Blinders vir jou huis of braaiplek
* Canvas Canopies
* Maak van enige tipe sak
* .............

Noem dit en ons doen dit teen die mees bekostigbaarste prys!

Address

1129 Paff Street
Booysens

Telephone

0762173586

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Smitties Upholstery & Canvas posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Smitties Upholstery & Canvas:

Share