Goodheart Projects

Goodheart Projects Building
Renovations and Remodelling
Painting
Tiling
Plumbing
Carpentry

Amper klaar met doe bou van 240 meter enkel muur en pleisterwerk👏Razor Wire volg na bouwerk.
14/03/2024

Amper klaar met doe bou van 240 meter enkel muur en pleisterwerk👏Razor Wire volg na bouwerk.

Vir enige Kwotasie rakende enige Kwaliteit Bouwerk/Reperasie werk kontak:Goodheart Projects /Wayne@  079 410 8758
28/02/2024

Vir enige Kwotasie rakende enige Kwaliteit Bouwerk/Reperasie werk kontak:
Goodheart Projects /Wayne@ 079 410 8758

Projek afgehandel te Montagu.Besig met volgende projek te Worcester CBD-Fasse 4 van 5•Uithaal van 150 meter Slabmuur en ...
28/02/2024

Projek afgehandel te Montagu.Besig met volgende projek te Worcester CBD-Fasse 4 van 5
•Uithaal van 150 meter Slabmuur en toe bou met Baksteen muur en pleister💫🙌🙏

Die Projek gaan vandag voort te Montagu Koo area,na n harde week en n half.../Vakmanskap.•Uithaal van bad en bou van sto...
19/02/2024

Die Projek gaan vandag voort te Montagu Koo area,na n harde week en n half.../Vakmanskap.
•Uithaal van bad en bou van stort
•Loodgieterswerk
•Kompakteer van nuwe stoep
•Houtwerk van dak voltooi met bouwerk/pleister
•Inbou van Dover/kaggel
•Versterk van erge krake in woning met Lintels
•Deur ingebou
•Venster ingebou
Jahweh die Eer👏

Projek vorder goed.Dak is verwyder en op gebou.Voorbereiding vir verfwerk is gedoen.Beton vloer is gegooi in slaapkamer....
11/02/2024

Projek vorder goed.
Dak is verwyder en op gebou.
Voorbereiding vir verfwerk is gedoen.
Beton vloer is gegooi in slaapkamer.
Fondasie en baksteen gele vir stoep.
Nuwe opening van bo en onder deur.
Nuwe venster is ingebou by bestaande stoep.
WELLDONE GUYS👏

Nog n Projek so 40km na Montagu.Restorasie werk behels:BouwerkSkrynwerkBetonwerkPleisterVerfLoodgieterswerk
08/02/2024

Nog n Projek so 40km na Montagu.
Restorasie werk behels:
Bouwerk
Skrynwerk
Betonwerk
Pleister
Verf
Loodgieterswerk

Chalene Gretchen Goodheart
21/01/2024

Chalene Gretchen Goodheart

Toe bou van balkon voltooi met nuwe Aluminium deur ook geinstaleer👍🙌
23/12/2023

Toe bou van balkon voltooi met nuwe Aluminium deur ook geinstaleer👍🙌

Bouwerk en Aluminium vensters geinstaleer.Verfwerk volg vroeg in 2024👌
23/12/2023

Bouwerk en Aluminium vensters geinstaleer.Verfwerk volg vroeg in 2024👌

Projek te Langerug vorder ook baie goed na vandag se begin.Toe bou van braai area.Installeer 2x Aluminuim verster en ver...
20/12/2023

Projek te Langerug vorder ook baie goed na vandag se begin.Toe bou van braai area.Installeer 2x Aluminuim verster en verfwerk.

Projek vorder goed.
20/12/2023

Projek vorder goed.

Fase 3 van bouwerk(Balkon)het begin en vorder goed.JAHWEH al die Eër🙌
18/12/2023

Fase 3 van bouwerk(Balkon)het begin en vorder goed.JAHWEH al die Eër🙌

Address

Breede Valley
6850

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Goodheart Projects posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Goodheart Projects:

Share