Die Plant Plekkie

Die Plant Plekkie Affordable Plant sales

Dis tyd om jou tuin te kleur vir die lente!
06/08/2025

Dis tyd om jou tuin te kleur vir die lente!

09/12/2024
Daglelies:R50. Kies nou jou gunstelinge uit en bestel. Ons verdeel Februarie, dan kry jy jou bestelling. WApp 0832354749...
09/12/2024

Daglelies:R50. Kies nou jou gunstelinge uit en bestel. Ons verdeel Februarie, dan kry jy jou bestelling. WApp 0832354749 vir katalogus.

Die lente is hier en die tuine soek kleur. Clivias nou aan die blom! En vele vele meer! De Kroon Brits0832354749
28/08/2024

Die lente is hier en die tuine soek kleur.
Clivias nou aan die blom!
En vele vele meer!
De Kroon Brits
0832354749

Rose nou slegs R45!!!! Kom loer gerus!!Dweenie Bester 083 235 4749
07/02/2024

Rose nou slegs R45!!!!

Kom loer gerus!!

Dweenie Bester

083 235 4749

Daglelies  op bestelling vir R40/  R50.Whattsapp 0832354749.
22/11/2023

Daglelies op bestelling vir R40/ R50.
Whattsapp 0832354749.

Daglelie tyd! Nou in volle blom. R25, R40, R50.Nog vele vele meer om van te kies.0832354749
21/11/2023

Daglelie tyd! Nou in volle blom. R25, R40, R50.
Nog vele vele meer om van te kies.
0832354749

Oktober, die mooiste mooiste maand!So baie nou in blom: dis kleur te kies en te keur.De Kroon Brits. 0832354749
07/10/2023

Oktober, die mooiste mooiste maand!
So baie nou in blom: dis kleur te kies en te keur.
De Kroon Brits. 0832354749

CLIVIAS, Clivias, Clivias!!! Elkeen is net besonders op sy unike manier. Moeilik om te kies want almal is te pragtig!
27/08/2023

CLIVIAS, Clivias, Clivias!!! Elkeen is net besonders op sy unike manier. Moeilik om te kies want almal is te pragtig!

Dis Clivia tyd!! Begin nou mooi blom. So as jy n paar mooies kort is dit nou tyd om n draai te maak. R45, R60, R90 (Geel...
20/08/2023

Dis Clivia tyd!! Begin nou mooi blom. So as jy n paar mooies kort is dit nou tyd om n draai te maak.
R45, R60, R90 (Geel), R100 .
0832354749

Ons maak gereed vir die plantseisoen na die lang winter.  0832354749
02/08/2023

Ons maak gereed vir die plantseisoen na die lang winter. 0832354749

13/05/2023

JJ sê: Nou is die groot vraag, hoe gebruik mens dit. Enige blare wat aan die rypdoek of hessian raak kan steeds deur die koue gebrand word. Dit is vir daai rede hoekom jy eintlik ‘n hout of staal struktuur eers om die plant moet sit as dit moontlik is, wat ons almal weet nie altyd kan gebeur nie. Die rypdoek wat ligter is kan eenvoudig oor die plante gelê word of daaraan vasgemaak word, maar neem kennis soos genoem kan die blare aan die buite kant wat teen die rypdoek raak wel brand. As jy ‘n standaarde het, of kleiner boompies het wat jy wil toe maak kan jy die rypdoek so laag as moontlik vasmaak en eenvoudig teen die stam op draai tot bo waar jy dit dan oor die boonste gedeelte kan oopmaak. Ek sê nog altyd as jy die rypdoek gaan gebruik kan jy dit selfs dubbel of driedubbel dik oor die plante sit waar dit baie koud is. Gelukkig is die rypdoek dun genoeg om genoeg lig en lug deur te laat so jy hoef dit nie deur die dag af te haal nie.



Address

R566
Brits
0250

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00
Saturday 08:00 - 13:00

Telephone

+27832354749

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die Plant Plekkie posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Die Plant Plekkie:

Share