M C Sweis En Staalwerke

M C Sweis En Staalwerke Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from M C Sweis En Staalwerke, Home improvement, A 92 Bernardsvlei Mooinooi, Brits.

12/01/2026
03/02/2025
 # KragDag Staltjie  269- Is jy keelvol vir jou dak wat lek?😡- Is jy moeg gesukkel met produkte wat net eenvoudig nie we...
11/08/2023

# KragDag
Staltjie 269
- Is jy keelvol vir jou dak wat lek?😡
- Is jy moeg gesukkel met produkte wat net eenvoudig nie werk nie?😫
- Voel dit vir jou jy spandeer baie geld net om teleurgestel te word? 😖

Wel, ons het 'n produk wat jou dag gaan maak...

Ons stel bekend, HYDRO RUBBER! 'n Bekostigbare oplossig wat jou nie in die steek sal laat nie!

Met 'n kwaliteit waarborg van 10 jaar bied ons produk die volgende voordele en doeleindes:
• Waterdigtheid
• Roes voorkoming
• Sout water en Acid reën weerstandig
• Uitmuntende UV weerstandigheid

Ons produk kan enige weerstoestande en oppervlak verskuiwing weerstaan sonder om te breek of kraak. Hydro Rubber is osoon-vriendelik, bevat geen lood en solvents nie.

Ons seël:
• Metaal dakke
• Teël dakke
• Asbes/Nutech dakke
• Concrete Slab dakke
• Ponds

Besoek vandag ons Facebook bladsy, like en "see first"

https://m.facebook.com/hydrorubberbrits/

Skakel ons vandag nog!
Ons doen werk in Brits, Hartbeespoort, Mooinooi en Rustenburg.

Mario 073 188 0563
Michelle 078 515 4915

Gelukkige Vadersdag aan ons kliente van ons span 🍻
19/06/2022

Gelukkige Vadersdag aan ons kliente van ons span 🍻

Gelukkige Moedersdag aan ons kliente van ons span 🌺💐
08/05/2022

Gelukkige Moedersdag aan ons kliente van ons span 🌺💐

Address

A 92 Bernardsvlei Mooinooi
Brits
0250

Telephone

+27731880563

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when M C Sweis En Staalwerke posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to M C Sweis En Staalwerke:

Share