Plein Vintage

Plein Vintage Upholstery service available and vintage furniture, Blinds ext

More almal. Neem kennis dat ons aan die einde van Oktober verhuis na die Industriele gebied. Groete Marna en personeel.
05/10/2024

More almal. Neem kennis dat ons aan die einde van Oktober verhuis na die Industriele gebied. Groete Marna en personeel.

Before and after!
01/10/2024

Before and after!

2 pragtige Morris stoele, gerestoreer en kussings oorgetrek met Hertex materiaal. R3900 vir die paar.0662231235
20/09/2024

2 pragtige Morris stoele, gerestoreer en kussings oorgetrek met Hertex materiaal. R3900 vir die paar.0662231235

Geleen by Tuis tydskrif. Lente is om die draai vriende! Nuwe begin!
22/08/2024

Geleen by Tuis tydskrif. Lente is om die draai vriende! Nuwe begin!

Pragtige 2 sitplek bank. Kompak en gemaklik. R2200
22/08/2024

Pragtige 2 sitplek bank. Kompak en gemaklik. R2200

Koper en yster Antieke dubble bed. Sterk en netjies R 2800 0662231235
16/07/2024

Koper en yster Antieke dubble bed. Sterk en netjies R 2800 0662231235

2 oregan bedkassies R 1700 vir die twee saam.
05/07/2024

2 oregan bedkassies R 1700 vir die twee saam.

Square table R1100
05/07/2024

Square table R1100

Barley twist koffietafel R1100
05/07/2024

Barley twist koffietafel R1100

Klein eetkamer Tafeltjie R2200 0662231235
05/07/2024

Klein eetkamer Tafeltjie R2200 0662231235

03/07/2024

Dankie aan Martie Koeglenberg. Voorspoed met jou pragtige uitstalling in Italia. Mag jy voorspoedig wees,en mag jou stoutste verwagtinge oortref word. Wees veilig,geniet dit vreeslik en Kom veilig terug.

Address

Caledon
7230

Opening Hours

Monday 08:30 - 17:00
Tuesday 08:30 - 17:00
Wednesday 08:30 - 17:00
Thursday 08:30 - 17:00
Friday 08:30 - 17:00
Saturday 08:30 - 13:00

Telephone

+27662231235

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Plein Vintage posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Plein Vintage:

Share