12/10/2017
Moet dit try
Die Heerlikeste Lemoenkoek
BESTEL ONS RESEPTE BOEK VIR R100 Waarde R249
En Kry ons Poeding boek ter waarde van R199 Gratis.
Stuur Email Na Email: [email protected]
----------------------------------------------------------------------
250ml lemoensap
125ml olie
Skil van 2 lemoene gerasper
4 eiers
375ml strooisuiker
500ml meel
Knippie sout
15ml bakpoeier
Kook lemoensap,olie en lemoenskil - laat afkoel
Klits die eiers,strooisuiker en sout vir ten minste 10min
Sif die meel en bakpoeier saam
Meng nou die eiermengsel, meelmengsel en lemoenmengsel saam
Gooi in koekpanne en Bak by 180 grade celcius vir 30min of tot gaar.
Versier soos verkies. Ek het geel botterversiersel gebruik en met sjokolade blom versier.
Geniet
Bak sonder Brou