HvZ Deco Paint and Wood

HvZ Deco Paint and Wood To apply protective and decorative coats of paint, varnish and/or other related materials to walls, furniture, equipment and to do carpenter work.

So bietjie v 2019
05/06/2019

So bietjie v 2019

Laaste paar voor en na foto's vir 2018!
30/12/2018

Laaste paar voor en na foto's vir 2018!

Afgeskuur, spieel en raam vernis, res van kas wit met effens antique look en nuwe kristal knoppies.
03/10/2018

Afgeskuur, spieel en raam vernis, res van kas wit met effens antique look en nuwe kristal knoppies.

Die week was vol opwinding! ''Die" portaalkas is finally in... Na liewe dief my houtwerkboekie met AL my mates ens ens e...
28/09/2018

Die week was vol opwinding! ''Die" portaalkas is finally in... Na liewe dief my houtwerkboekie met AL my mates ens ens ens ook gesteel het... Was bietjie kop krap, maar selfs dit het my nie onder gekry nie! Dankbaar vir al my opwindende projekte!

Kyk net wat n paar skuur discs, verf en nuwe knoppies vir die meubels beteken
15/09/2018

Kyk net wat n paar skuur discs, verf en nuwe knoppies vir die meubels beteken

Nog n generasie baba bedjie kry nuwe lewe... Vir n nuwe seuntjie.
15/09/2018

Nog n generasie baba bedjie kry nuwe lewe... Vir n nuwe seuntjie.

Hierdie generasie baba bedjie het 'n Transport val vanaf n bakkie nie oorleef... Ek het die stukke ontvang en moes iets ...
15/09/2018

Hierdie generasie baba bedjie het 'n Transport val vanaf n bakkie nie oorleef... Ek het die stukke ontvang en moes iets bymekaar sit vir nog n generasie...

Jy mag net nie oor die skoenlappertjies verf nie... Enigste opdrag vd dogtertjie... Haar oorlede mamma het dit vir haar ...
15/09/2018

Jy mag net nie oor die skoenlappertjies verf nie... Enigste opdrag vd dogtertjie... Haar oorlede mamma het dit vir haar op haar kassie geverf. So spesiaal...

En saam met die boekrak kom die bedkassie... Lekker gespeel om skakerings v grys te meng, blad skoongemaak met effek en ...
15/09/2018

En saam met die boekrak kom die bedkassie... Lekker gespeel om skakerings v grys te meng, blad skoongemaak met effek en vernis.

Dit was rooi... Nou is dit Cream met donkergrys aksente, om aan te pas by die Hertex blinding.
15/09/2018

Dit was rooi... Nou is dit Cream met donkergrys aksente, om aan te pas by die Hertex blinding.

Speelgoedkus: pote en blad skoon geskuur en vernis en res v kus geverf in off white met pienk.
15/09/2018

Speelgoedkus: pote en blad skoon geskuur en vernis en res v kus geverf in off white met pienk.

Address

Versailles Street, Building C2, Wellington
Cape Town
7656

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00

Telephone

0828207466

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when HvZ Deco Paint and Wood posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to HvZ Deco Paint and Wood:

Share