All 4 Katvis

All 4 Katvis cactus & succulents, stapeliads, strings and many more. work on appointment basis. do not want you to come to "close doors".

Love my rattails. Would love more different ones.
05/10/2025

Love my rattails. Would love more different ones.

Knersvlakte se mooi
05/10/2025

Knersvlakte se mooi

My rattail, photo from my husband, while he is having a coffee very very early in the morning.
05/10/2025

My rattail, photo from my husband, while he is having a coffee very very early in the morning.

Hallo almal. Ek het so klein stukkie van Nederland hier in Australia beleef. Tulpe was al effens af maar nog so mooi. Wo...
25/10/2024

Hallo almal. Ek het so klein stukkie van Nederland hier in Australia beleef. Tulpe was al effens af maar nog so mooi. Wou die mooi met jul deel. #❤️deuitAustralia

Welkom aan al ons nuwe mense. Jammer ek is so stil die laaste paar maande, maar ek speel ouma in Australia en is min tui...
25/10/2024

Welkom aan al ons nuwe mense. Jammer ek is so stil die laaste paar maande, maar ek speel ouma in Australia en is min tuis. Jan hou die bal aan die rol tuis. Geniet jul plante en moet nie skaam wees om.met ons te deel nie.

NOU Sondag!!!! Kom kuier saam in die Paarl by die 3de Boland Vetplantfees. Vetplante , kaktusse en meer, lekker geselska...
13/09/2024

NOU Sondag!!!! Kom kuier saam in die Paarl by die 3de Boland Vetplantfees. Vetplante , kaktusse en meer, lekker geselskap, goeie musiek en heerlike kos stalletjies.
NOU Sondag!!!!

De Vines Pup gaan ook oop wees met live music, kos en kroegfasiliteite, bring jou ander helfde saam vir heerlike kuier saam.

Baie welkom aan al die nuwe lede. Deel asb jul mooi met ons almal en geniet ons sin.
08/04/2024

Baie welkom aan al die nuwe lede. Deel asb jul mooi met ons almal en geniet ons sin.

SOLD Enige Stapeliad versamelaars??? Ons het slegs 3 pakette van 20 verskillende steggies beskikbaar. Laaste vir nou!!!W...
08/04/2024

SOLD Enige Stapeliad versamelaars??? Ons het slegs 3 pakette van 20 verskillende steggies beskikbaar. Laaste vir nou!!!
Whatsapp my as jy belangstel dan stuur ek vir jou lys en fotos. SOLD

Net 'n paar van ons verkope die week. Dankie aan elkeen vir jul ondersteuning! Sonder julle kan ons nie.
07/04/2024

Net 'n paar van ons verkope die week. Dankie aan elkeen vir jul ondersteuning! Sonder julle kan ons nie.

Address

Cape Town
PAARL,7646

Telephone

+27846627495

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when All 4 Katvis posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share