07/06/2026
Ons innigste simpatie vir Marna en dogters met die afsterwe van Phillip Scott, Scotts kwekery.
Phillip het so gereeld by ons gekuier en was meer as net n kliënt....hy was deel van die familie! Ons gaan hom baie BAIE mis. Ons gebede is met sy familie.