25/06/2026
MAGNESIUMSULFAAT (Epsom salt) in grootmaat beskikbaar :
Dis die een item wat elke huishouding moet hê. Mens bad hierin. Hierdie is so 'n goedkoop manier om die heel belangrikste mineraal nog op te neem.
Lae magnesiumvlakke word gediagnoseer deur simptome, aangesien dit moeilik is om deur bloedtoetse alleen te sien of jy 'n Magnesium tekort het. SImptome van magnesiumtekort:
- Depressie en angs
- Hoë stresvlakke
- Slapeloosheid, moeilike slaap
- Rustelose bene
- Naarheid
- Lae bloeddruk
- Hoofpyne, migraine
- Spierpyne
- Haarverlies
Hiermee pryse:
2,5kg @ R70
5kg @ R130
10kg @ R220
Aflewerings in Centurion en Midstream R50. Volgende aflewerings eerskomende Dinsdag die 29ste. Plaas asb vroegtydig bestellings om aflewering te verseker.
Kontak my gerus op WhatsApp : Ina 084 406 5590