Ceres saailinge en plante

Ceres saailinge en plante Groente en blom saailinge te koop.

Saailinge te koop vir R20 per 6 pakPers boontjies Groen boontjies Geel boontjies Butternuts SkorsiesWaatlemoen SpanspekK...
02/09/2022

Saailinge te koop vir R20 per 6 pak
Pers boontjies
Groen boontjies
Geel boontjies
Butternuts
Skorsies
Waatlemoen
Spanspek
Kappertjies
Sonneblom
Zinnias
Snapdragons
Sweet williams
Stokroos
Kosmos
Grasangeliertjies
En nog vele meer!!

17/08/2022

Goeie middag! Binnekort behoort die eerste somer groente en plante beskikbaar te wees!
Boontjies, pampoene,
Skorsies,
Tamaties,
Spanspek,
Waatlemoen,
Kruie
Zinnias
Stokrose, en nog baie meer!
Kry solank julle somer tuine reg vir al die plante wat kom!!

Kom kies jou winter blommende saailinge vanaf die rak!R18 per 6 pak.082-325-1623 Baie dankie!
30/06/2022

Kom kies jou winter blommende saailinge vanaf die rak!
R18 per 6 pak.
082-325-1623
Baie dankie!

Pragtige winter blommende saailinge te koop teen R18 per 6 pak. Kontak my via whatsupp of messenger. Baie dankie!
27/06/2022

Pragtige winter blommende saailinge te koop teen R18 per 6 pak. Kontak my via whatsupp of messenger.
Baie dankie!

Pragtige saailinge beskikbaar teen R18 per 6 pak.
20/06/2022

Pragtige saailinge beskikbaar teen R18 per 6 pak.

13/06/2022

Gemengde kruie
Grasangeliertjies
Calendulas
Dubbel pompom poppies
Kool
Brokkolie
Spinasie
Te koop R18 per 6 pak

Address

Ceres
6835

Opening Hours

Monday 17:00 - 19:00
Tuesday 17:00 - 19:00
Wednesday 17:00 - 19:00
Thursday 17:00 - 19:00
Friday 17:00 - 19:00
Saturday 09:00 - 17:00
Sunday 11:00 - 17:00

Telephone

+27823251623

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Ceres saailinge en plante posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share