Van Zyl'tjies Kwekery & Koffie shop

Van Zyl'tjies Kwekery & Koffie shop Van Zyl'tjies Kwekery & Koffie shop

Die winter saailinge is steeds skaars maar die eerstes is hier, kom ons maak n vaal winter wat voorlê vol kleur...🌸🌸🌸
13/04/2026

Die winter saailinge is steeds skaars maar die eerstes is hier, kom ons maak n vaal winter wat voorlê vol kleur...🌸🌸🌸

31/03/2026
Ruglening bankie R950Sleeper bankie R550Groot fontein, R2500Klein voëlbad R250Groot voëlbad R450Ronde tafel stel R2000En...
23/02/2026

Ruglening bankie R950
Sleeper bankie R550
Groot fontein, R2500
Klein voëlbad R250
Groot voëlbad R450
Ronde tafel stel R2000

En daar is nog baie stap stene, potte ens beskikbaar. Bestellings by Alti, 082 703 082 703 9953 of by Johan, 076 3 818 777

🍳🍳🥓🥓🥚🥚👩‍🍳🍽🩷🩷🩷More is Valentynsdag❣️❣️Ons het 'n heerlike *buffet ontbyt* more  per persoon(drinkgoed uitgesluit) Bring j...
13/02/2026

🍳🍳🥓🥓🥚🥚👩‍🍳🍽🩷🩷🩷

More is Valentynsdag❣️❣️
Ons het 'n heerlike *buffet ontbyt* more per persoon(drinkgoed uitgesluit)
Bring jou Valentyn vir heerlike vuur gebraaide roosterkoek, bacon, eiers, paptert en vele meer lekkerte met n heerlike milkshake🧋🧋

🪻🌹🪴
Die heerlike reën weer gee ons weer tyd om ietsie mooi in die tuin te plant en lewe te gee na die erge hitte..

Ons wag more vir julle.. 😋😋

Kom geniet n heerlike oggend saam ons..
05/02/2026

Kom geniet n heerlike oggend saam ons..

Ons vra onverskoning vir die water gamors voor die kwekery. Ons raporteur die lek plek van 2 fone af van November laas j...
27/01/2026

Ons vra onverskoning vir die water gamors voor die kwekery. Ons raporteur die lek plek van 2 fone af van November laas jaar af. Baie van ons kliente het dit ook al aangegee en steeds niks. En vanoggend het n 2 de lek plek ook begin. Die probleem word net groter. Jammer vir enige ongerief

Aan al ons Kliënte..Neem asb kennis dat ons môre vir die dag gesluit sal wees. Maandag oggend, 8 uur is ons weer oop.
23/01/2026

Aan al ons Kliënte..
Neem asb kennis dat ons môre vir die dag gesluit sal wees.
Maandag oggend, 8 uur is ons weer oop.

Besigheids ure vir die week.. Kom eet ietsie lekker met heerlike milkshake..
22/12/2025

Besigheids ure vir die week..
Kom eet ietsie lekker met heerlike milkshake..

So vinnige jaar einde *Special* om als reg te kry voor die Feestyd.Tafel stel met 2 bankies R1800Tafel stel met 3 bankie...
21/11/2025

So vinnige jaar einde *Special* om als reg te kry voor die Feestyd.

Tafel stel met 2 bankies R1800
Tafel stel met 3 bankies R2100
Ruglening bankie R850

En alles potte, fonteine en *stepping stones*
-15%. Die aanbod staan tot einde November. Betaling bevestig bestelling. Bankies en tafel stelle net n paar in voorraad.

Kontak Alti 082 082 703 9953

Ons tuisnywerheid maak weer "kersfees koekies"🍪🍪🍪🍪
13/11/2025

Ons tuisnywerheid maak weer "kersfees koekies"🍪🍪🍪🍪

Môre is Saterdag en sommer net n lui lekker dag.. Kom geniet n heerlike ontbyt(ons ontbyt maak die manne vol😋😋) en koffi...
31/10/2025

Môre is Saterdag en sommer net n lui lekker dag..
Kom geniet n heerlike ontbyt(ons ontbyt maak die manne vol😋😋) en koffie,, dis naweek so hoekom nie sommer n stukkie koek en milkshake vir nagereg nie..
Ons het ook ietsie vir daai peusel oor die naweek en hoender pastei vir Sondag middag ete..

Address

Kerk Straat 43 Christiana
Christiana
2680

Telephone

+27827039953

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Van Zyl'tjies Kwekery & Koffie shop posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Van Zyl'tjies Kwekery & Koffie shop:

Share