MH Maritz Woodwork

MH Maritz Woodwork Custom handmade wooden furniture With a strong focus on structural stability and attention to detail.

Wood Hobby was founded by Marnis Maritz (a farmer from the North West) by building furniture for his own home when friends encouraged him to make a business out of it. Wood Hobby specializes in all things wood, from dining tables, armories, side-tables, desks, chairs or any specialist item that clients may require.

Moderne eetkamertafel, geverfde pote met pragtige Ash blad.
03/08/2025

Moderne eetkamertafel, geverfde pote met pragtige Ash blad.

02/07/2025

Eikehout en geverfde laaiekas
Kontak 083 649 5737 vir jou houtwerk... ๐Ÿชต
(Ingeboude kombuis en kamerkaste uitgesluit)

21/12/2024

Walk in closet cabinets !

Kleuterbedjie vanuit soliede pine !
13/12/2024

Kleuterbedjie vanuit soliede pine !

13/12/2024

Ingeboude "bar unit" van soliede oak, afgerond met glas in die deurtjies en 'n groot spieel agter die "floating shelves", asook 'n engineerd stone blad.

Geverfde en soliede pinehout kot te koop. Kot kan hoog en laag verstel met sy bedjie.Dadelik beskikbaar vir R5000Skakel ...
12/12/2024

Geverfde en soliede pinehout kot te koop. Kot kan hoog en laag verstel met sy bedjie.
Dadelik beskikbaar vir R5000
Skakel 0836495737

Kiaat laaikas โœจ๏ธ
22/11/2024

Kiaat laaikas โœจ๏ธ

10/10/2024

Build-in cupboards.

Solid oak free-standing kitchen units !
27/09/2024

Solid oak free-standing kitchen units !

27/09/2024

Solid oak free-standing kitchen units !

Gelukkige kliรซnt ๐Ÿ“ธ A3 rame, kleurvol en reg om te hang !
02/07/2024

Gelukkige kliรซnt ๐Ÿ“ธ A3 rame, kleurvol en reg om te hang !

Rame, rame, rame, van hulle nog in die verf proses ๐Ÿ˜๐Ÿ˜๐Ÿ˜  van hulle reg vir hul glasies en fotos.Kleurvol in die vaal wint...
27/06/2024

Rame, rame, rame, van hulle nog in die verf proses ๐Ÿ˜๐Ÿ˜๐Ÿ˜ van hulle reg vir hul glasies en fotos.
Kleurvol in die vaal winter !

Grootte, A3 foto...in jou gunsteling kleure.
R300 per raam, kontak 0836495737 vir bestellings. Spesiale versoeke en aanpassings in grootte is welkom !

Address

348 Bessieslaagte
Christiana
2680

Opening Hours

Monday 07:00 - 17:00
Tuesday 07:00 - 17:00
Wednesday 07:00 - 17:00
Thursday 07:00 - 17:00
Friday 07:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 17:00
Sunday 09:00 - 17:00

Telephone

+27836495737

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when MH Maritz Woodwork posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to MH Maritz Woodwork:

Share