14/02/2021
Goeie naand familie vriende en kenisse. Ek brei my besigheid n bietjie verder uit en kan ook gekontak word vir enige staalwerk asook glaswerk en aluminium werke. Vir kwotasie of navrae kontak my gerus telefonies of op whats app op 065 886 7757. Hoop om van julle te hoor