Wilkinson Drilling

Wilkinson Drilling We are situated in Hanover in the Northern Cape. We are in the drilling industry since the 1950's. I

24/05/2026

โ€ผ๏ธ38 000 liter per uurโ€ผ๏ธ

Mooi boorg*t geboor in De Aar.

Kontak ons gerus vir navrae en kwotasies.

๐Ÿ“ž 083 384 8106
Email: [email protected]

23/04/2026

โ€ผ๏ธ11 000 liter per uur in De Aarโ€ผ๏ธ

Baie dankie Andries van Fit-It vir julle ondersteuning.

Vir enige navrae of kwotasies, kontak ons gerus.

๐–๐ข๐ฅ๐ค๐ข๐ง๐ฌ๐จ๐ง ๐ƒ๐ซ๐ข๐ฅ๐ฅ๐ข๐ง๐ 
๐ŸŽ๐Ÿ–๐Ÿ‘ ๐Ÿ‘๐Ÿ–๐Ÿ’ ๐Ÿ–๐Ÿ๐ŸŽ๐Ÿ”

16/04/2026

Geluk Marnรจ Marais Byleveldt en Rocco Byleveldt met julle mooi water. Baie dankie vir julle ondersteuning, ons waardeer dit opreg!

Nog ล‰ mooi boorg*t geboor in De Aar. Boorg*t is ook aangewys deur Wilkinson Drilling. Kontak ons gerus om jou te verlos van waterprobleme. ๐Ž๐ง๐ฌ ๐ข๐ฌ ๐ก๐ข๐ž๐ซ ๐จ๐ฆ ๐ฃ๐จ๐ฎ ๐ญ๐ž ๐ก๐ž๐ฅ๐ฉ!

๐–๐ข๐ฅ๐ค๐ข๐ง๐ฌ๐จ๐ง ๐ƒ๐ซ๐ข๐ฅ๐ฅ๐ข๐ง๐ 
๐ŸŽ๐Ÿ–๐Ÿ‘ ๐Ÿ‘๐Ÿ–๐Ÿ’ ๐Ÿ–๐Ÿ๐ŸŽ๐Ÿ”

14/04/2026

Mooi boorg*t in De Aar.

โ€ผ๏ธ+/- 20 000 liter per uurโ€ผ๏ธ

Die boorg*t is aangewys deur Wilkinson Drilling.
Baie dankie aan De Lange Lodge vir julle ondersteuning. Ons waardeer dit opreg!

Kontak ons om teleurstellings te voorkom.๐Ž๐ง๐ฌ ๐ข๐ฌ ๐ก๐ข๐ž๐ซ ๐จ๐ฆ ๐ฃ๐จ๐ฎ ๐ญ๐ž ๐ก๐ž๐ฅ๐ฉ!

๐–๐ข๐ฅ๐ค๐ข๐ง๐ฌ๐จ๐ง ๐ƒ๐ซ๐ข๐ฅ๐ฅ๐ข๐ง๐ 
Leon
๐ŸŽ๐Ÿ–๐Ÿ‘ ๐Ÿ‘๐Ÿ–๐Ÿ’ ๐Ÿ–๐Ÿ๐ŸŽ๐Ÿ”

09/04/2026

Baie mooi boorg*t in Richmond dorp. Die boorg*t het op 90m om en by 3500 liter per uur gelewer. Op 95m het ons ล‰ massiewe fraktuur gekry wat oor die 100 000 liter per uur gelewer het.

Die boorg*t was aangewys deur Wilkinson Drilling. Dankie aan Anra Gastehuis vir die ondersteuning. Geniet die water.

Kontak ons vir gratis kwotasies. Ons het tans nog nie ons pryse verhoog met die brandstofverhoging nie. Ons het nog voorraad op diesel op die ou pryse. ๐Ž๐ง๐ฌ ๐ข๐ฌ ๐ก๐ข๐ž๐ซ ๐จ๐ฆ ๐ฃ๐จ๐ฎ ๐ญ๐ž ๐ก๐ž๐ฅ๐ฉ! Kontak ons om teleurstellings te voorkom. First come first served.

Groete
๐–๐ข๐ฅ๐ค๐ข๐ง๐ฌ๐จ๐ง ๐ƒ๐ซ๐ข๐ฅ๐ฅ๐ข๐ง๐ 
๐ŸŽ๐Ÿ–๐Ÿ‘ ๐Ÿ‘๐Ÿ–๐Ÿ’ ๐Ÿ–๐Ÿ๐ŸŽ๐Ÿ”

22/08/2025

Monster van ล„ boorg*t in Richmond dorp.

Die boorg*t is aangewys deur Wilkinson Drilling. Die water is op 72m raak geboor en is dus die sterkste boorg*t in Richmond waarvan ons weet. Die boorg*t het ล„ lewering van +/- oor die 160 000 liter per uur.

Vir enige navrae of kwotasies, kontak ons gerus.

Leon
083 384 8106

20/03/2025

Baie mooi boorg*t in De Aar vir Theron Du Plessis.

Die boorg*t was 30m diep en het n blaas lewering van +/- 100 000 liter per uur gehad. Die boorg*t het 3 groot frakture (breuke) gehad. Een op 15m (+/- 8000 l/h), 18m (+/-45 000 l/h) en een op 25m (+/- 47 000 l/h).

Die boorg*t was aangewys deur Wilkinson Drilling.

Vir meer inligting, kontak ons gerus.

083 384 8106
Leon

Twee boorg*te vir twee kliรซnte in Philipstown. Die een g*t het ล„ lewering van +/- 60 000 liter per uur gelewer en die an...
01/09/2024

Twee boorg*te vir twee kliรซnte in Philipstown. Die een g*t het ล„ lewering van +/- 60 000 liter per uur gelewer en die ander een +/- 4500 liter uur. Terselfde tyd is ons ook nog op die windplaas besig naby Middelburg om 12 duim en 15 duim paalg*te en 45ยฐ ankerg*te te boor vir hoรซspannings elektriese kabels.

Vir enige navrae kontak ons gerus.

083 384 8106
Leon

28/04/2024

Twee mooi boorg*te vir ล„ kliรซnt tussen Prieska en Hopetown.

Die eerste boorg*t het ล„ lewering van +/- 5000 liter per gehad en die tweede boorg*t het ล„ lewering van +/- 10 000 liter per uur gehad op 90m diep. Die boorg*te was albei deur Wilkinson Drilling aangewys.

Vir enige navrae of kwotasies kontak ons gerus.

Leon
083 384 8106

22/03/2024

Dit was absoluut ล„ voorreg om hierdie mooi water vir Hoรซrskool Prieska te boor.

โ€ผ๏ธDie boorg*t het ล„ lewering van +/- 35 000 liter per uur gehadโ€ผ๏ธ

Baie dankie vir julle ondersteuning en mag julle die water baie geniet!

Die boorg*t was deur Wilkinson Drilling aangewys.

Kontak ons vir enige navrae en kwotasies.

Leon
083 384 8106

*t *tion

26/01/2024

Mooi boorg*t geboor in Vanderkloof.

Boorg*t se water was oopgeboor op 115 meter. Die lewering van die g*t is +/- 5000 liter per uur en is deur Wilkinson Drilling aangewys.

Vir enige navrae en kwotasies kontak ons gerus

083 384 8106
Leon

Address

Dieprivier
7005

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Wilkinson Drilling posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Wilkinson Drilling:

Share