11/11/2017
Stilbaai Alarms - Ons diens die Stilbaai, asook die Jongensfontein gemeenskap.
Selfoon: 076 372 3865 Epos: [email protected]
Die stelsel is eenvoudig om te gebruik, asook draadloos, dus geen onooglike kabels of drade teen u huis se binne mure nie.
Gaan jy uit en het vergeet om jou alarm aan te skakel - Geen probleem nie!
Die paneel kom met 'n ingeboude GSM module, dus het u volle beheer daarvan, vanaf jou selfoon. Skakel jou alarm aan of af, vanaf jou selfoon.
Koppel tot 6 selfoonnommers aan die alampaneel - Dus: - Indien u alleen woon, en in ‘n nood situasie, kry die genomineerde selfoonnommers (familielid, buurman, enige noodnommer, moniteringsmaatskappy,ens.) ook die boodskap: "PANIC – URGENT HELP NEEDED".
U kan ook inbel na die paneel binne in jou huis, en presies hoor/luister wat daar aangaan. GEBRUIK JOU SELFOON OM MET JOU HUIS TE PRAAT.
Skakel ons vandag vir vriendelike advies, asook 'n gratis kwotasie.
Besoek gerus ook ons webblad by: www.alarmsandsecuritydirect.co.za