19/02/2022
Goeie dag Ellisrassers, M&S Maintenance & Flooring maak huise skoon, was van plafonne, mure, vloere, dakke, buite mure ens. Verf van binne huis, en buite huis, dakke en plavysel. Verf van kombuis kaste. En vele meer. Stuur u navraag aan 0793079453 vir n vriendelike kwotasie met bekostigbare pryse.